Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Branders

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.0
Talita H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2023

Best location, place need upgrading for the fee that one pays per night. Bathroom needed to be upgraded, they said there was a dishwasher, there was no dishwasher. Floors were dirty, and dusbin was not clean, it still had rubbish in from previous people. Bathroom needs new toilet brushes, they are gross. They also need small bins in the bathrooms. Shower curtain needs to be replaced with a glass door. Overall the location is fantastic, but they need to inform on the advertisement that the house is in the fisherman's community and not if already paid. I must make that decision beforehand if I want to stay there or not. I have small children and must look out for their safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Laurika D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Uitstekende ligging, veilig, vriendelike diens en waarde vir geld. Die gemeenskap van die vissers was uiters vriendelik en dit was heerlik om die leefwyse en tradisies te beleef. Ons het heelrik geëet en gekuier binne die hart van die gemeenskap. Ons plek is reeds bespreek vir 2023.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornel
Blou Branders
Baie dankie vir jou mooi resensie.

Vanessa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Die naweek was vreedsaam met die mooiste seeuitsig. Die huisie was ten volle toegerus met alles wat ons benodig het. Ek sal baie beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 148

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd14d5fcba6778a8921388cace23f1bfed5fd88d5633cbb7d08cb602bfd47e6590960cb3fed1809544b4543eb7fec307bef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Kassiesbaai Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.662860074101 20.232425250401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang