Blou Porselein Gasteplaas
Beskrywing
Die Kampeerterrein is binne stapafstand van die Bergrivier en bied staanplek aan karavane, motorwoonwaens en tente. Daar is geen kothuise op die kampterrein nie. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Die badkamers het elektrisiteit en warm water. Braaidromme is beskikbaar en droë hout is te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Aangesien die verblyf op 'n plaas is, verskil die selfoonsein en die WiFi van dit wat in die stad beskikbaar is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik ingerig vir 3 gaste. Dit het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamer het 'n groot badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en yskas toegerus en dit het 'n eetarea. 'n Buitebraai-area en parkeerplek is beskikbaar. Genoeg hout word voorsien en gaste het toegang tot die hele plaas vir stap en fietsry.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Huisreëls
Aangesien die verblyf op 'n plaas is, verskil die selfoonsein en die WiFi van dit wat in die stad beskikbaar is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot plaashuis het 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die huis het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stofie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n eetarea. Gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel en TV ontspan. Die huis het 'n stoep met 'n uitsig van die rivier en braaigeriewe. Parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Huisreëls
Aangesien die verblyf op 'n plaas is, verskil die selfoonsein en die WiFi van dit wat in die stad beskikbaar is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bootsmansdrift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang