Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Porselein Gasteplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Igshaan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Defnitief 'n lekker plaas om weg te breek indien jy na stilte soek - wonderlik. Die twee dae wat ons oorgeslaap het op die plaas was fantasties. Ons was baie vriendelik en goed ontvang deur die eienaar. Ons het ook ons privaatheid geniet op die kampterrein. Die honde was baie vriendelik, veral die groot hond. Hy was ons oppasser. Ons het ook afgestap na die rivier en die buitelig geniet. Die area waar die storte en toilette is, was skoon en netjies. Daar was genoegsame geriewe om te braai. Ons het 'n goeie ondervinding gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Die rustigheid vanself! Dit was regtig lekker by Blou Porselein. Oulike huisie met soveel ekstras. Pragtige tuin en ek was mal oor die bord wat ons verwelkom het. Lekker rustig! Kinders het hul trekker rit gate uit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Blou Porselein Gasteplaas
Baie dankie Beatrix vir die mooi resensie. Ons is bly dat jy die gasteplaas se rustigheid beleef het en van ons tuine gehou het. Dit was vir ons lekker om die kinders op die trekker te kon neem en hulle meer van die boerdery kon vertel. Ons hoop julle kom kuier weer op die plaas. Groete Theresa

Jacobus E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie mooi plaas. Netjiese plaas met mooi staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Blou Porselein Gasteplaas
Baie dankie Jacobus vir jou resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier op die plaas. Groete Theresa

Carel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Doodstil. Presies wat jy nodig het. Baie nice. Die uile was lekker om te sien en te hoor.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Berdene S
1 nag
2.4
Jul 2024

Plaashuis moet nie oud afgeleef en vuil beteken nie. Nee nie regtig nie. Die huis is pragtig, mooi ou plaashuis, maar alles binne is uitgegooi goed, verwaarloos en onversorg. Die kombuis het nie die beste breekgoed nie, die mikrogolf oond is oud, groot en baie verwaarloos. Die bedlampies is glad nie ingeprop nie, en my suster se kamer se muurprop was stukkend, so sy kon glad nie die bedlampie inprop nie. Die een kamer se matras was ook groter as die bed self, gelukkig was daar 'n 3de kamer beskikbaar waarin een van ons kon slaap. Daar was warmkomberse in die kaste, maar dit was nie op die beddens nie, en siende dat die Kaap die storm van alle storms gehad het, kon die warmkomberse maar vir ons opgesit gewees het, want dit was baie koud. Ons is verwelkom met 'n heerlike kaggelvuur, maar die hout was sommer in 'n ou kunsmissak, so dit was so bietjie van 'n na-gedagte. Daar is geen liefde en sorg in die huis nie. Die voordeur was baie geswel en dit het nogal baie krag en moed gevat om hom oop te kry. Ons het op 'n stadium gedink ons sit vas, en daar was geen selfoonsein om die gasvrou te bel nie. Dis jammer, want gasteplase soos die, sal maak dat ek nie weer op 'n plaas wil bly nie, en ek dink nie alle gasteplase is dieselfde nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Theresa
Blou Porselein Gasteplaas
Goeie dag Berdene Ons is baie jammer oor jou slegte ervaring by ons gastehuis. Ons probeer altyd dit so eg as moontlik hou soos wat dit op die plaas is. Dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis dit opknap en is bly dat jy al hierdie goed aan ons genoem het, ons waardeer in die positiewe lig waarin dit gedoen is. Ons gaan verseker daaraan aandag gee. Die slegte selfoon seine is vir ons ook 'n groot probleem aangesien ons nie naby 'n dorp bly nie en die seine op die plase baie swak is. Ek wens ek kon daarmee help. Ja, hierdie jaar was 'n Kaap van storms en die munisipale paaie het ook maar 'n knou gevat. Dis ongelukkig buite ons beheer veral as dit so baie reen ook op die grondpaaie. Ek is darem bly dat julle nie vasgesit het nie. Ons is bly julle kon die warm verwelkomingsvuurtjie geniet. Weereens dankie vir die terugvoer. Groete Theresa

Kershnee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Very lovely place. We loved the place, was beautiful and peaceful. Only downside was that there are a lot of flies, but you can prepare for that prior to your stay by buying lots of Doom and those old school fly traps and limit any unnecessary open doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Daniel K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Dit was 'n plaaskuier met heerlike beddens en donsduvets. Dit was 'n naweek van storms, maar die eienaar het Saterdagaand laat mense stukkende tente in sy plaasskuur laat kamp. Dankie vir jul harte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Very pleasant enriching farm camping experience. We were the only campers there on our weekend so we had the choice of where to camp on the lovely grass camping site. Everyone involved in running the hospitality business and the farm is very friendly and accommodating. Carel the owner is so unselfish in offering his time to show you around this lovely farm and answer all your "stadsjapie" questions and his son the equally friendly and accommodating Eckhart even offered us a ride on the combine harvester, which is a rare privilege for a city kid. Back to the campsite, lovely green grass, neat showers and a shared kitchen, a place to charge your cellphone. In the daytime, the vistas of the distant mountains over the Swartland farmlands are a balm for the stressed out and at night the distance from the city means beautiful night skies. It's a great place if you need to just get away for a few days from the rat race stimulating but peaceful all the same.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Blou Porselein Gasteplaas
Thank you Henk for the lovely review. We are very glad that you had a memorable time. Please visit us again. Regards, Theresa

Kyle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heel rustig en kalm. Dit was wonderlik om so bietjie weg te kom ek dank Theresa vir haar gasvryheid ek en my geliefde. Sal enige tyd weer daar na toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Blou Porselein Gasteplaas
Wonderlike gaste! Baie dankie vir die lekker kuier. So bly julle het ontspan en die vars lug geniet. Groete Theresa

Mandie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Uitstekende diens. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Blou Porselein Gasteplaas
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Hoop om jul gou weer te sien. Groete Theresa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R300
R300 R255
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R255
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bootsmansdrift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5971054d89ed8c0bf5783b5f8394ddf39718aebba360849190cba11d83c9e9d48a8504ce6656b3163af7f1e6355c4414e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R255 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Farm Bootsmans Drift Off the R46 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.480209 18.935546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang