Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Windpomp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Koenslocksmiths M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Dit is al waar ons Koenslocksmiths oorslaap. Ons manne love dit. Beste plek in Fraserburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maralize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlik daar gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Pauline en Hennie, was uitstekend. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Enjoyed. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koenslocksmiths M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Fantasties netjies en baie skoon. Fantastiese plek vir so 'n klein dorpie. Die werkers sê dit was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Gareth B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

See stars. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
1 nag
4.8
Okt 2024

Oozes Karoo charm and character. Delightful, characterful and authentic Karoo home-from-home stay in signature Rossouw Street. A warm and attentive welcome awaits you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Blou Windpomp
Was a pleasure to have you as a guest.

Veronika F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Stil en rustig. Die gasheer het ons ontmoet gekom in terme van aandete. Dis baie rustig en stil en die kinders kon die sterre mooi sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman K
1 nag
4.4
Apr 2024

Beter gasvryheid en vriendelike eienaars gaan jy moeilik kry. Eienaars het uit hul plek gegaan om aandete te voorsien in 'n dorp waar winkels en kafees Sondae nie oopmaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marida V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Des 2024

Jammer die krag was af. A.g.v. weer het die krag afgegaan vir die hele nag en het ons bitter warm gekry. Die muskiete was vreeslik erg en ons kon omtrent nie slaap nie. Blou Windpomp het geen alternatiewe kragopwekking sisteem nie. Ons verblyf was ongelukkig nie baie aangenaam nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5647ea45e281acb3883550d048281e90e58a2fdb99e44241c9c8c05cb23aea7be161e03eac0fe344f15822fd3e7a07e7fa0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 26 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.913377334296 21.511201239726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang