Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Windpomp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Blou Windpomp
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mellisa K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Dit is al waar ons Koenslocksmiths oorslaap. Ons manne love dit.

Beste plek in Fraserburg.

Dawie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Maralize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize D

Heerlik.

Heerlik daar gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Pauline en Hennie, was uitstekend. Alles was netjies en skoon.

Mellisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Fantasties netjies en baie skoon.

Fantastiese plek vir so 'n klein dorpie. Die werkers sê dit was great.

Herman K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Beter gasvryheid en vriendelike eienaars gaan jy moeilik kry.

Eienaars het uit hul plek gegaan om aandete te voorsien in 'n dorp waar winkels en kafees Sondae nie oopmaak nie.

Nicola B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicola B

N/a

Ongelukkig het die aircon en TV nie gewerk nie. Die beddegoed is nie gepas vir die koue weersomstandighede nie. Ook geen verwarmer of additionele kombers/warmwatersak beskikbaar nie. Die 2de slaapkamer het basies geen beddegoed (aircon ook nie gewerk nie) op gehad nie, dus kon ons nie die kamer gebruik het nie.

Blou Windpomp se terugvoer

Beste Nicola
Jy was meer as welkom om van die elektriese komberse gebruik te maak. Alle beddens het winterbeddegoed op gehad asook ekstra kombers op elke bed. In die kas van die 2de kamer is 3 ekstra komberse. Jammer oor die TV, die vorige gas het die TV uitgestel en ons het gewag vir diens wat vanaf Moselbaai kom, Hennie het dit so aan jou genoem.

Blou Windpomp
Fanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Fanie B

Ontevrede.

Het aangekom by Blou Windpomp waar ek die Springbok-kamer geboek het. Ek het vooraf laat weet dat ek en my vrou deurkom vir ons huweliksherdenking. Maw privaatheid wil hê. Die gasheer het my toe meegedeel dis te onpersoonlik vir ons om in die agterkant in die Springbok-kamer te wees en ons ingeboek in die Steenbok-kamer wat letterlik op die sypaadjie is, wat ons nie wou hê. Ek kon ook nie braai soos ek beplan het nie, want daar was net 'n stootbraai wat net houtskool vat. Al wat sy toe vir my sê is sy voel nou so sleg. Ek en my vrou het ons geld terug gevra en moes toe op kort kennisgewing regkom by 'n ander plek. Ek sal glad nie die Blou Windpomp aanbeveel.

Christa D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christa D

Vir rokers kan dit werk, beslis nie vir my nie.

Ontvangs deur was vriendelik, maar die plek ruik verskriklik na rook, kon dit nie vir nog 'n nag uitstaan nie. Moes op kort kennisgewing 'n ander plek soek in Fraserburg.

Jannie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

Lovely accommodation with all you need.

We stayed for 2 nights and really enjoyed it. The host even offered us free firewood for braaing. I can really recommend this place to stay in Fraserburg.

Isabella H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella H

Very nice.

Friendly owners, good food.

Du Toit P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit P

Skoon, gerieflik met vriendelike ontvangs van die platteland, baie dankie, julle was tops.

Baie gerieflike eenheid met alles beskikbaar en byderhand, skoon en gerieflik met goeie voorsieninging vir beurtkrag. Baie dankie, dit was goeie, vriendelike ontvangs.

Jo-ann H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann H

Waarde vir geld.

Eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik en gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Blou Windpomp se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering. Julle is welkom om weer te kom.

Blou Windpomp
Deidre T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre T

Vriendelike eienaars. Lekker gelag, dit was die moeite werd.

Ons was baie gemaklik. Die rustigheid - mens kon lekker rus.

Blou Windpomp se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker om julle te ontvang. Sien uit na volgende kuier.

Blou Windpomp
Louw En Antonette E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw En Antonette E

Klein dorpie atmosfeer.

Heerlike warm stort. Huisie goed toegerus vir oornagreisigers.

Charlene E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene E

Was wonderlik.

Hulle is wonderlike mense en maak 'n mens so welkom en tuis voel.

Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie M

Lekker verblyf en aangename gashere.

Ons het lekker gekuier by Hennie en Pauline (en die bokke!). Hennie het ons ook die dorp gewys.

Medee D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medee D

Awesome.

Ons het laat daar aangekom en Hennie het ons baie mooi gehelp. Ons het die lekkerste blyplek gehad. Daar was tot 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Voldoende lig gewees met loadshedding. Ons het 'n lekker ietsie gaan drink in Hennie se WP Bar. Ek sal weer daar kuier.

Blou Windpomp se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Blou Windpomp
Marian R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian R

Ons is baie gasvry ontvang, die plekkie was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Dit was 'n baie koue naweek in Fraserburg, die elektriese komberse was dus 'n wenner. Die badkamer was ruim en die water warm, ons sou egter aanbeveel dat hulle die wasmasjien vervang met 'n tuimeldroër, mens was nie sommer tydens 'n kort vakansie nie en veral nie tydens 'n naweek weg nie, die nat handdoeke is egter altyd 'n probleem in die winter. Die kombuisie met braaihoekie is baie klein, sal beter wees in die somer as 'n mens die buitebraai en ook die buitetafeltjies kan gebruik. Die stoepie en tuintjie is pragtig versorg en 'n lus vir die oog.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5647ea45e281acb3883550d048281e90e58a2fdb99e44241c9c8c05cb23aea7be161e03eac0fe344f15822fd3e7a07e7fa0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 26 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.913377334296 21.511201239726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang