Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Windpomp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Dit is al waar ons Koenslocksmiths oorslaap. Ons manne love dit. Beste plek in Fraserburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maralize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlik daar gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Pauline en Hennie, was uitstekend. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Fantasties netjies en baie skoon. Fantastiese plek vir so 'n klein dorpie. Die werkers sê dit was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag
4.4
Apr 2024

Beter gasvryheid en vriendelike eienaars gaan jy moeilik kry. Eienaars het uit hul plek gegaan om aandete te voorsien in 'n dorp waar winkels en kafees Sondae nie oopmaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola B
1 nag
3.0
Jul 2024

N/a Ongelukkig het die aircon en TV nie gewerk nie. Die beddegoed is nie gepas vir die koue weersomstandighede nie. Ook geen verwarmer of additionele kombers/warmwatersak beskikbaar nie. Die 2de slaapkamer het basies geen beddegoed (aircon ook nie gewerk nie) op gehad nie, dus kon ons nie die kamer gebruik het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Pauline
Blou Windpomp
Beste Nicola Jy was meer as welkom om van die elektriese komberse gebruik te maak. Alle beddens het winterbeddegoed op gehad asook ekstra kombers op elke bed. In die kas van die 2de kamer is 3 ekstra komberse. Jammer oor die TV, die vorige gas het die TV uitgestel en ons het gewag vir diens wat vanaf Moselbaai kom, Hennie het dit so aan jou genoem.

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Ontevrede. Het aangekom by Blou Windpomp waar ek die Springbok-kamer geboek het. Ek het vooraf laat weet dat ek en my vrou deurkom vir ons huweliksherdenking. Maw privaatheid wil hê. Die gasheer het my toe meegedeel dis te onpersoonlik vir ons om in die agterkant in die Springbok-kamer te wees en ons ingeboek in die Steenbok-kamer wat letterlik op die sypaadjie is, wat ons nie wou hê. Ek kon ook nie braai soos ek beplan het nie, want daar was net 'n stootbraai wat net houtskool vat. Al wat sy toe vir my sê is sy voel nou so sleg. Ek en my vrou het ons geld terug gevra en moes toe op kort kennisgewing regkom by 'n ander plek. Ek sal glad nie die Blou Windpomp aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christa D
Kort verblyf
2.4
Apr 2024

Vir rokers kan dit werk, beslis nie vir my nie. Ontvangs deur was vriendelik, maar die plek ruik verskriklik na rook, kon dit nie vir nog 'n nag uitstaan nie. Moes op kort kennisgewing 'n ander plek soek in Fraserburg.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jannie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lovely accommodation with all you need. We stayed for 2 nights and really enjoyed it. The host even offered us free firewood for braaing. I can really recommend this place to stay in Fraserburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very nice. Friendly owners, good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5647ea45e281acb3883550d048281e90e58a2fdb99e44241c9c8c05cb23aea7be161e03eac0fe344f15822fd3e7a07e7fa0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 26 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.913377334296 21.511201239726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang