Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Windpomp

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blou Windpomp is in Fraserburg geleë en bied verblyf in 3 selfsorgeenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste het.

Die slaapkamers het dubbel- en/of enkelbeddens. Die aparte badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak en die badkamer in Steenbok het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

WiFi is beskikbaar en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Blou Windpomp
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blou Windpomp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5647ea45e281acb3883550d048281e90e58a2fdb99e44241c9c8c05cb23aea7be161e03eac0fe344f15822fd3e7a07e7fa0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 26 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.913377334296 21.511201239726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang