Blouberg Portico 2 Bedroom
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blouberg Portico 2 Bedroom is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad se kus wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Hierdie ruimte het ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefruimte lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en wassery.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coral-weg 77, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang