Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Beach Villa - Neap Tide

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Blouberg Beach Villa - Neap Tide
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kayla B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla B

Value for money and will definitely book again.

See stars.

Lorenzo D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo D

Dit was baie lekker.

Jah, dit was wonderlik.

Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Ons het lekker gebly, die ligging was uitstekend.

Die eenheid was skoon en gerieflik met 'n aantrekkamer en en-suite badkamer. Let wel, daar is nie 'n wasbak in die (kombuis) nie; 'n skotteltjie met opwasmiddel en lappies was in die badkamer geplaas vir hierdie doel.

Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Baie gerieflik, skoon en netjiese verblyf.

Die eenheid waarin ons gebly het, was baie netjies en gerieflik. Ons het wel nie 'n wasbak in die (kombuis) gehad nie. Die gasvrou het 'n skotteltjie met lappies en seep in die badkamer geplaas hiervoor (ongewoon). Baie goeie ligging, amper op die strand! restaurant was baie gerieflik geleë, 'n paar tree van ons voordeur af.

Marileen D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marileen D

Gemaklik en huislik.

Baie netjies en skoon. Goeie ligging. Daar was net 'n paar praktiese goedjies wat gepla het.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linde-straat 16, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc336dc8d1a187dc5560ca68f6598f8ea3a9b46e42a4e1b4c781b4beb8a47687ba18835fb33efc975dd5fbf61dc6acb21b4ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Linde Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.799595918288 18.459346688975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang