Blouberg Dunes
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 33 Balmoral Heights, 45 Balmoralweg, West Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Blouberg Dunes bied gerieflike selfosrgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is 'n kort entjie se stap oor die sandduine na Bloubergstrand mer 'n rits koffiewinkels en eetplekke, en dit bied gedeeltelike uitsigte oor Tafelbaai en op Tafelberg in die agtergrond.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort en/of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, 'n eetarea, lugversorging, 'n gasverwarmer en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is geen gratis WiFi nie.
Die woonstel het 'n stoep met braaigeriewe en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te gebruik.
Winkelsentrums, hospitale en 'n busdiens is binne maklike bereik van die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wolfgang Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eenheid 33 Balmoral Heights, 45 Balmoralweg, West Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Dunes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 33 Balmoral Heights, 45 Balmoralweg, West Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang