Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Blouberg Heights

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir 107 Blouberg Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christoff S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S

Aanbeveel.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam! Plek is besonder netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

Tracey W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W

Clean, comfortable and convenient.

This is the second time that we have stayed at 107 Blouberg Heights. This time we were there for a week. We are very comfortable there; it feels like home. Hope to visit again soon.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Thank you so much. You are always welcome.

107 Blouberg Heights
Lampies L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lampies L

Gasvry, altyd in kontak met die eienaar. Great ervaring.

Sommer baie lekker gebly!

Keith N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

Short stay but needed a well-equipped kitchen. This one ticked all the boxes.

A home from home with great views over the bay and mountain. Secure, with a lift to the first floor for easy access.

Wayne A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne A

Was awesome.

Was nice near the beach, very safe and peaceful.

Riaan R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Pragtige uitsigte.

Die woonstel bied fantastiese uitsigte. Dit is in die perfekte ligging om Tafelberg en die Bloubergstrand te geniet. Baie goed gemeubileer. Wonderlike woonstel op die 1ste vloer.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Dankie, Riaan. Julle moet weer kom.

107 Blouberg Heights
Hannes En Evelyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes En Evelyn F

Ons was vir 2 weke inbespreek - sou enige tyd langer bly en enige tyd weer gaan!

Alles was so netjies en deftig, mens het byna in weelde geleef en gevoel asof jy by jou eie tuiste is. Alles wat mens nodig het en nog meer, was beskikbaar. Die eienares was uiters vriendelik en behulpsaam en het alles gedoen om mens tuis te laat voel. Vir my is skoon netjiese beddegoed en handdoeke uiters belangrik - maar dit was bo my verwagtinge selfs! Die kombuis en alle toebehore was puik. Daar is absoluut niks waaroor enigeen daar kan kla nie. Alles net uit die boonste rakke - Baie dankie!

Dorette J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette J

Baie keurig gemeubileerde plekkie, mooiste see uitsig en naby die strand.

Vreeslik lekker gebly in die woonstel wat net soos 'n huis voel van die oomblik dat jy instap! Baie keurig en goed ingerig, met alles wat jy mag nodig hê. Dit is naby die strand en die see-uitsig vanuit die sitkamer en slaapkamer is asemrowend. Sal enige tyd weer hier tuisgaan en die gasvrou is baie gaaf en vriendelik.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. As julle weer kom, kom sommer vir 2 weke

107 Blouberg Heights
Tracey W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W

Luxury, comfort, honestly. Home away from home.

Apartment is absolutely stunning. Every comfort and convenience has been thought of. I loved my stay, and could honestly have just stayed there forever. Wonderful, thank you, we will definitely go back.

107 Blouberg Heights se terugvoer

What a beautiful, honest review. Thank you so much, Tracey.

107 Blouberg Heights
Wilna R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R

Alles is net perfek!

Een van die mooiste plekkies in Blouberg.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom gerus weer.

107 Blouberg Heights
Wian V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian V

Lekker.

Die plek is goed geleë en veilig. Netjies en bevat alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou te huisves. Kom gerus weer.

107 Blouberg Heights
Chrismare J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismare J

Sal beslis teruggaan.

Ons het van die begin af tuis en welkom gevoel. Alles was perfek soos geadverteer. Pragtige dekor. By die see.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek sal julle met graagte weer wil huisves.

107 Blouberg Heights
Hennie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Wens ons kon langer bly.

Pragtige plek, veilig, netjies en skoon. Daar is regtig aandag aan detail gegee en die gasvrou was uitstekend! Ons sal beslis weer gaan en dalk volgende keer langer kuier.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Dis altyd 'n voorreg om gaste soos julle te ontvang. Weereens baie dankie vir my baie lekker geskenk.

107 Blouberg Heights
Albert J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert J

Onvergeetlike sons ondergang.

Fantastiese uitsig en ligging en keurige goed toegeruste woonstel. Uitsonderlike blyplek. Gasvrou baie behulpsaam.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom asb. weer.

107 Blouberg Heights
Erwin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin H

Beautiful view of the Table Mountain.

We enjoyed our stay there.

Hannelie Loubser L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie Loubser L

Het elke oomblik geniet.

Baie netjies en gasvryheid van eienaar is puik.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Baie dankie Hannelie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop jy kom maak weer 'n 'Kaapse draai' by 107 Blouberg Heights

107 Blouberg Heights
Niel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel C

Die plek was baie mooi, skoon en het alles wat jy nodig het daar binne.

Dit was 'n pragtige plek, en het 'n amazing uitsig gehad en ons was so ontspanne in die kamer, dit het regtig soos vakansie gevoel. Sal dit vir seker voorstel vir iemand anders. WiFi was net 'n bietjie moeilik om mee te verbind, maar anders was dit 'n amazing plek.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. As julle weer kom, sal daar nie 'n probleem met die WiFi wees nie. Reeds reggestel.

107 Blouberg Heights
Albert S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Die woonstel is baie goed geleë, is goed toegerus en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Baie mooi woonstel met 'n pragtige uitsig op Tafelberg.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Ek waardeer julle moeite om 'n resensie te gee. Baie dankie. Dit laat die 'klein besighede' groei. Julle is altyd welkom by 107 Blouberg Heights.

107 Blouberg Heights
Hannelie Loubser L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie Loubser L

Dit was elke oomblik lekker om daar te bly.

Hierdie is een van die beste plekke om in te bly in Blouberg. Daarby is die eienaar verskriklik behulpsaam en vriendelik.

Jan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie mooi uitsig.

Ja, dankie en mooi uitsig, alles werk in die Kaap.

Magda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Ń moet besoek.

Fantastiese ligging en uitsig. Naby winkels en restaurante. MyCity bus stop voor die woonstel. Ons kon die see ruik. Meer as wat ons ooit voor kon wens. Volledig toegerus.

107 Blouberg Heights se terugvoer

Julle sal nooit teleurgesteld wees nie.

107 Blouberg Heights
Elma M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M

Smaakvolle en gemaklike interior, pragtige uitsig, sentraal en veilig!

My besoek aan Blouberg Heights 107 het alle verwagtinge oortref. Vir 'n eenslaapkamerwoonstel is dit baie ruim, met 'n uitsig vanuit beide die leefarea en slaapkamer. Die oggendkoffiehoekie in die slaapkamer is briljant en perfek om jou koffie en ontbyt te geniet terwyl jy 'n heerlike uitsit geniet. Die rusbank in die sitkamer is super gemaklik en daar is 'n lekker grootskerm-TV as jy in die aand wil ontspan. Die 'sundowner shelf' by die hoof-venster is 'n ideale plek om die sonsondergang te geniet terwyl jy sit met 'n drankie op die rakkie voor jou, sodat jou hande vry is vir fotos' neem. Dis beslis 'n heerlike plek vir 'n paartjie om 'n paar dae te kom ontspan, met toegang tot restaurante en busdiens. Ek gee dit 10 uit 10!

107 Blouberg Heights se terugvoer

Kom gerus weer. Baie dankie vir die terugvoering.

107 Blouberg Heights
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf2cceebcff33233897128e31bb2c860537c28981de12022d484c3aa7e65db2b483f33d4ab146182f60b3ee1c1b7bab79a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Sir David Baird Avenue 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802615416579 18.462797999382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang