Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Blouberg Heights

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christoff S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam! Plek is besonder netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Clean, comfortable and convenient. This is the second time that we have stayed at 107 Blouberg Heights. This time we were there for a week. We are very comfortable there; it feels like home. Hope to visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Thank you so much. You are always welcome.

Lampies L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gasvry, altyd in kontak met die eienaar. Great ervaring. Sommer baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Short stay but needed a well-equipped kitchen. This one ticked all the boxes. A home from home with great views over the bay and mountain. Secure, with a lift to the first floor for easy access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was awesome. Was nice near the beach, very safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsigte. Die woonstel bied fantastiese uitsigte. Dit is in die perfekte ligging om Tafelberg en die Bloubergstrand te geniet. Baie goed gemeubileer. Wonderlike woonstel op die 1ste vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Dankie, Riaan. Julle moet weer kom.

Hannes En Evelyn F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons was vir 2 weke inbespreek - sou enige tyd langer bly en enige tyd weer gaan! Alles was so netjies en deftig, mens het byna in weelde geleef en gevoel asof jy by jou eie tuiste is. Alles wat mens nodig het en nog meer, was beskikbaar. Die eienares was uiters vriendelik en behulpsaam en het alles gedoen om mens tuis te laat voel. Vir my is skoon netjiese beddegoed en handdoeke uiters belangrik - maar dit was bo my verwagtinge selfs! Die kombuis en alle toebehore was puik. Daar is absoluut niks waaroor enigeen daar kan kla nie. Alles net uit die boonste rakke - Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie keurig gemeubileerde plekkie, mooiste see uitsig en naby die strand. Vreeslik lekker gebly in die woonstel wat net soos 'n huis voel van die oomblik dat jy instap! Baie keurig en goed ingerig, met alles wat jy mag nodig hê. Dit is naby die strand en die see-uitsig vanuit die sitkamer en slaapkamer is asemrowend. Sal enige tyd weer hier tuisgaan en die gasvrou is baie gaaf en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. As julle weer kom, kom sommer vir 2 weke

Tracey W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Luxury, comfort, honestly. Home away from home. Apartment is absolutely stunning. Every comfort and convenience has been thought of. I loved my stay, and could honestly have just stayed there forever. Wonderful, thank you, we will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
What a beautiful, honest review. Thank you so much, Tracey.

Wilna R
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Alles is net perfek! Een van die mooiste plekkies in Blouberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf2cceebcff33233897128e31bb2c860537c28981de12022d484c3aa7e65db2b483f33d4ab146182f60b3ee1c1b7bab79a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Sir David Baird Avenue 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802615416579 18.462797999382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang