Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Blouberg Heights

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

107 Blouberg Heights is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die kusdorp Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Geleenthede vir visvang en branderplankry, restaurante en bergfietsroetes is naby geleë, en die woonstel is sowat 27 km vanaf Tafelberg en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lauren C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect location with a personalised feel. What a gorgeous flat! The location is fabulous and Magda has decorated in such a personal wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sarice M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig en loopafstand van die see af. Ons het dit vreeslik geniet. Ongelooflik mooi plek. Ons het lekker gebly.
Jan 2025
Esme K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see-uitsig. Baie goed toegeruste wooneenheid en baie netjies.
Jan 2025
Japie C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker die eenheid bespreek in die toekoms. Eenheid is 'n pragtige en 'n warm gevoel. Dit is 'n juweel in Blouberg. Waarde vir geld.
Des 2024
Karin N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit ongelooflik geniet en wens ons kon langer bly! Fantasties gebly - woonstel is prentjiemooi en baie skoon en netjies!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 107 Blouberg Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf2cceebcff33233897128e31bb2c860537c28981de12022d484c3aa7e65db2b483f33d4ab146182f60b3ee1c1b7bab79a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Sir David Baird Avenue 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802615416579 18.462797999382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang