Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1501

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1501, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 970 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blouberg Heights 1501 spog met panoramiese see-uitsigte en is 'n sjiek en stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die kusgebied van Bloubergstrand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die kus van die Moederstad.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer het groot skuifvensters wat gaste kan oopmaak vir bietjie vars seelug. Die ligging van hierdie kompleks is naby Bloubergstrand, verskeie strandfrontrestaurante, kroeë, winkels en nagklubs.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Blouberg Heights 1501
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1501, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 1501 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1501, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2586492548517d0c9e3edff4986ff180f61738e9d11a9cbb80292428af367e1c81747f06cbfefa2f52a65ea524367543e6d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Sir David Baird Drive 1501 Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802465 18.462658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang