Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1501

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1501, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blouberg Heights 1501 spog met panoramiese see-uitsigte en is 'n sjiek, stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die kus van die Moederstad.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitarea het groot vensters wat gaste kan oopmaak vir bietjie vars seelug. Die kompleks is naby Bloubergstrand, verskeie strandfront restaurante, kroeë, winkels en nagklubs.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Blouberg Heights 1501
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1501, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 1501 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1501, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2586492548517d0c9e3edff4986ff180f61738e9d11a9cbb80292428af367e1c81747f06cbfefa2f52a65ea524367543e6d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Sir David Baird Drive 1501 Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802465 18.462658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang