Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1505

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blouberg Heights 1505 bied gerieflike selfsorgverblyf op die 15de verdieping in Bloubergstrand Village. Die woonstelblok is ideaal oorkant die strand geleë en bied pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, en Tafelberg en Robbeneiland oorkant die baai.

Stap jy langs die strandpaadjie deur die ou dorpie, gaan jy verby 3 bekende restaurante. Een hiervan is Ons Huisie, 'n tradisioneel geboude Weskus-vissershuisie wat nou 'n nasionale monument is.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oopplan-sitkamer het 'n ekstra dubbelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n TV met OpenView-kanale, en gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot braaigeriewe in die tuinarea by die grondvlak-ingang is beskikbaar.

Geniet vlieërbranderplankry, seilplankry of swem by die bekende Big Bay Beach, of ontspan net en geniet die uitsig. Vir die gholfspelers is daar 'n keuse tussen 2 bekende gholfbane in die omgewing; Atlantic Beach of Milnerton Gholfbaan. Canal Walk Winkelsentrum is 12,8 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Blouberg Heights 1505
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 1505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0807c3770d641a1b1118a5866189699b3d99a9866c911fdc881e6519d79e97dc84dd03a6a3c0a77e0cae47b31f552301e8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.802493874523 18.462673693254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang