Blouberg Heights 1608
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 717
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Puik!
Martin S - Feb 2024
Algehele gradering
Goed.
Elize R - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Denise R - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome place with stunning views.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Denise,
Thank you very much for your review.
We are delighted that you had an enjoyable experience and could take in the views.
We hope to welcome you back in the near future.
The HostAgents Team.
Gareth P - Jun 2022
Algehele gradering
The view was breathtaking. Clean, comfortable and simply worth doing again.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Gareth, thank you very much for your review and star grading. We are delighted that you had an enjoyable experience and could take in the views. We will pass on the compliments to Cecilia who assisted you during your stay. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.
Kabelo N - Apr 2022
Algehele gradering
Extra ordinary.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Kabelo, thank you so much for your feedback and review. We are super happy that you had a good stay and could truly experience Cape Town with the beautiful views from Blouberg Heights 1608. We look forward to welcoming you back on your next trip to Cape Town.
Cardele S - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, gawe gasvrou, lieflike ligging.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Cardele, baie dankie vir die goeie terugvoer, en ons is vreeslik bly dat julle 'n heerlike vakansie gehad het by Blouberg Heights 1608. Sien uit daarna dat julle vinnig weer kom kuier en 'n stappie langs die see kan kom geniet.
Thea P - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Thea, baie dankie vir die goeie resensie en gradering. Ons is verjeug dat julle lekker gebly het en ons sien uit daarna om julle in toekoms weer terug te verwelkom.
Rm V - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic view. Very neat and beautiful.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Rene, thank you so much for booking with us. We are happy that you enjoyed your stay and the services provided by us. Wishing you a wonderful 2023.
Zoleka B - Aug 2021
Algehele gradering
Everything was perfect.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Zoleka, thank you very much for taking the time to review Blouberg Heights 1608. We appreciate your feedback and rating and cannot wait to welcome you back on your next stay.
Letitia V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike eenheid met uitstekende uitsig en ligging.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Letita, baie dankie dat jy die items onder ons aandag gebring het, ons waardeer die terugvoer. Dit het ons in staat gestel om die probleme op te los na julle vertrek, en Blouberg Heights 1608 weer in top kondisie te kry. Ons sien uit om julle in toekoms weer terug te verwelkom.
Nelia M - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties sal weer bespreek.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Hi Nelia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is vreeslik bly dat julle so lekker gebly het en die wonderlike uitsig geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Blouberg Heights 1608.
Anita C - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Daniel P - Okt 2020
Algehele gradering
Hemelse uitsig oor Tafelberg, Robben Eiland en die see.
Ben B - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig - sal nie beter kry nie!
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
Beste Ben,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is bly jy het jou verblyf geniet!
On hoop om jou terug te verwelkom om weer 'n goeie ervaring te hê.
Groete,
Blouberg Heights 1608
Nelia S - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon eenheid met alle geriewe wat 'n mens nodig het. Uitsig fantasties. Sal definitief aanbeveel.
Blouberg Heights 1608 se terugvoer
We appreciate the time you have taken to share your experience with us.
We are glad to hear that your experience with us was left with good expectations. I would like to thank you for your positive feedback, and we hope to welcome you back again!
Sharne C - Jun 2019
Algehele gradering
Best view of Table Mountain.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste uitsig op Tafelberg.
Die woonstel was netjies, skoon en goed gemeubileerd. Sal graag weer daar bly en sal dit aanbeveel aan enigiemand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ben B - Sep 2019
Algehele gradering
Jy sal die ligging en uitsig moeilik kan verbeter!
Lees meerBlouberg Heights 1608 se terugvoer
Beste Ben,
Dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te stuur. Ons waardeer u terugvoer. Dit help ons om kwaliteit en diens te verbeter.
Ons het die kwessie intussen aangespreek.
Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Blouberg Heights 1608
Pdv N - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig - net nie aan te bevele vir diegene wat enigsins hoogtevrees het nie.
Pieter V - Mei 2019
Algehele gradering
Indien jy 'n panoramiese uitsig wil hê oor die see en op Tafelberg, is Blouberg Heights 1608 dié plek vir jou.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1608, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang