Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 202

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Magda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese tys gehad. Woonstel was baie netjies en ten volle toegerus. Pragtige uitsig van Tafelberg en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunai A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Was net wat ons nodig gehad om biekie te ontspan. Was 'n absolute fantastiese naweek. Plek is netjies en baie rustig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Die woonstel was baie lekker maar nie die host agentskap nie. Ons het lekker gebly maar die agentskap was treurig. Daar was klomp ander mense wat ook vir hulle gewag het en hulle kliëntediens was baie swak en hulle was ongeskik.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Puik akkommodasie. Meer skoon en netjies as dié plek gaan jy ver soek om te kry. Sal vir seker Blouberg Heights aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Blouberg Heights 202
Good day, We appreciate your great review about your stay. The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay. We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track Kind Regards HostAgents

Jamie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantastic. Great view from the room and refreshing to hear and smell the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Blouberg Heights 202
Hi Jamie Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it! We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future. Kind Regards, HostAgents

Gideon J H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Blouberg Heights baie goed geleë. Pragtige uitsig oor berg en see. Blouberg Heights is 'n pragtige, skoon woonstelblok. Woonstel skoon met alles wat nodig is om kuier te geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Blouberg Heights 202
Hi Gideon, baie dankie vir die mooi terugvoer en vreeslik bly om te hoor julle het die woonstel en pragtige berg-en-see uitsig geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Dino A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Dit was lekker. Baie geniet, sal binnekort weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Blouberg Heights 202
Hi Dino, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie, ons waardeer dit. Ons sien ook uit om julle binne kort weer terug te verwelkom.

Marlize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Fantasties! Ek wens elke persoon kan ontvang word soos ons. Cecilia jy is PUIK EN FANTASTIES in jou werk. En al die moeite toe ons TV nie reg was nie. Ek sal graag weer met jou sake wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Blouberg Heights 202
Hi Marlize, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie. Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly, en ons het die terugvoer met Cecilia gedeel, sy is rerig fantasties. Hoop om julle in die nabye toekoms weer terug te verwelkom.

Mona J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Asemrowende uitsig met gerieflike, skoon en veilige verblyf. Baie dankie vir kommervrye bystand en fantastiese kommunikasie. Het presies geweet wanneer moet wat gebeur. Verblyf sal definitief aanbeveel word. Baie rustige en veilige area met skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Blouberg Heights 202
Beste Mona, Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer. Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete Blouberg Heights 202

Frikkie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Pragtige en netjiese wooneenheid. Goeie waarde vir geld, ligging is uitstekend. Die wooneenheid is netjies en kleurvol gemeubileer. Pragtige see-uitsig. Ongelooflike goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNDE2MjcxLWQyYzMtNDYwMi1iODU0LTY0NWU3ZmYxYWQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.802808136027 18.462544947221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang