Blouberg Heights 202
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 715
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Magda W - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese tys gehad.
Sunai A - Jul 2024
Algehele gradering
Was net wat ons nodig gehad om biekie te ontspan.
Vanessa R - Apr 2024
Algehele gradering
Die woonstel was baie lekker maar nie die host agentskap nie.
Mariaan L - Sep 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Blouberg Heights 202 se terugvoer
Good day,
We appreciate your great review about your stay.
The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay.
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track
Kind Regards
HostAgents
Jamie A - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Blouberg Heights 202 se terugvoer
Hi Jamie
Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it!
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.
We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
HostAgents
Gideon J H - Jan 2022
Algehele gradering
Blouberg Heights baie goed geleë. Pragtige uitsig oor berg en see.
Blouberg Heights 202 se terugvoer
Hi Gideon, baie dankie vir die mooi terugvoer en vreeslik bly om te hoor julle het die woonstel en pragtige berg-en-see uitsig geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Dino A - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Blouberg Heights 202 se terugvoer
Hi Dino, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie, ons waardeer dit. Ons sien ook uit om julle binne kort weer terug te verwelkom.
Marlize M - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Blouberg Heights 202 se terugvoer
Hi Marlize, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie. Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly, en ons het die terugvoer met Cecilia gedeel, sy is rerig fantasties. Hoop om julle in die nabye toekoms weer terug te verwelkom.
Mona J - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met gerieflike, skoon en veilige verblyf.
Blouberg Heights 202 se terugvoer
Beste Mona,
Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer.
Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Blouberg Heights 202
Frikkie G - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige en netjiese wooneenheid. Goeie waarde vir geld, ligging is uitstekend.
Erina T - Jul 2018
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf in 'n goedversorgde eenheid.
Lees meerStephen F - Jul 2018
Algehele gradering
Great experience.
Hermione V - Sep 2017
Algehele gradering
Was aangenaam was verbaas oor die netheid van die plek.
Danru V - Okt 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie het my verwagtinge oortref! Baie beïndruk!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang