Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 202

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blouberg Heights 202 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige gebouekompleks van Blouberg Heights, Bloubergstrand. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat uit die spanning van die alledaagse lewe wil ontsnap. Met pragtige uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan, sal jy beslis 'n onvergeetlike verblyf hê.

Die oopplan-slaapkamer het slaapplek vir 2 mense en is toegerus met 'n koningingrootte-bed, asook 'n sitarea met 1 groot rusbank, 2 enkelsitplekbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser in. Parkeerplek word voorsien in 'n oop parkeerplek agter die veilige hek. Daar is gemeenskaplike wasgoedgeriewe op die grondvloer, asook 'n braai-area op die kompleks se perseel.

Die pragtige kusvoorstad Blouberg is een van die gewildste en opwindendste vakansiebestemmings in Kaapstad; met ongelooflike uitsigte oor Tafelberg wat oor die see gesien word en wat goue sonsondergang-oomblikke bied wat besoekers in verwondering laat. Blouberg is ook baie sentraal, wat dit vir jou maklik maak om meer van Kaapstad te verken sonder om ver te hoef te ry. Met Kaapstad se middestad en van die bekende wynplase net 'n entjie se ry weg, sal jou vakansie 'n fantastiese een wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNDE2MjcxLWQyYzMtNDYwMi1iODU0LTY0NWU3ZmYxYWQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.802808136027 18.462544947221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang