Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 507

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amy Li Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Blouberg Heights 507
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Paul M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Really great holiday.

Lovely apartment, exceptionally clean, with all the amenities you could wish for. Fantastic stay and holiday. Very keen to repeat. Cape Town is full of lovely people. The host is great.

Kelvin D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin D

Very neat.

Views are amazing. Will definitely make use of the apartment again.

Louis B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Fantasties.

Ideaal geleë met pragtige uitsig.

Emmie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie K

Baie mooi en rustig.

Johan was baie behulpsaam en vinnig om mee te kommunikeer. Die ligging is asemrowend en mens kan regtig ontspan.

Willem D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Very comfortable and clean.

We enjoyed the comfort and views from this flat, the place was clean and everything was to our satisfaction.

Louis Z - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z

Eersteklas.

Puik gasheer, woonstelbestuur is bekwaam.

Ida B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida B

Ons het baie lekker gebly met 'n uitsig wat mens net van kan droom.

Dit is baie veilig en alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Martie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Blouberg Heights 507 is a wonderfully located flat!

We were warmly met at the flat by Johan who made us feel at home and gave us some useful information! During our stay he was always only a phone all away! The flat is in walking distance of at least three restaurants with each its own character but all with delicious food on the menu. We especially enjoyed On the Rocks's food and sea view! Fully equipped to the finest detail and with breathtaking views of Table Mountain and the ocean!

Etienne N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N

Briljant.

Dis 'n baie lekker plek gewees, perfek in alle opsigte. Baie ruim. Groot stort. Ons het geen probleme gehad nie en Johan is vinnig om uit te kom om te help indien nodig. Sou dit aanbeveel vir enige iemand. Sal beslis weer soontoe gaan.

Jody-ann R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody-ann R

Amazing!

Our stay was amazing. Johan was friendly, and even gave us a bottle of champers as we were on our honeymoon. I can't wait to go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend!

Ons verblyf was wonderlik. Johan was vriendelik en het selfs vir ons 'n bottel sjampanje gegee omdat dit ons wittebrood was. Ek kan nie wag om terug te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elize W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Heerlik gekuier met pragtig uitsig op Tafelberg en die see!

Dankie vir 'n heerlike vakansie by die see! Uitsig om net te sit en te ontspan! Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Ons gaan verseker weer daar kuier en sal ook die plekkie aanbeveel by familie en vriende.

Marina D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Fantastiese, waarde vir geld!

Ons het die paar dae vreeslik geniet met mooiste uitsig en baie gerieflike en netjiese woonstel! Johan was heeltyd behulpsaam met enige iets wat ons wou weet! Ons wil nooit weer op 'n ander plek bly nie!

Ilse Roos R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse Roos R

Netjies en gerieflik.

Baie behhulpsaam met die laat aankoms.

Sharlene P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P

Dit is 'n pragtige plek.

Ek en my man het vir 9 nagte daar gebly dit is 'n pragtige plek. Ons sal vir seker weer daarnatoe gaan!

Cornelius V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Skoon, netjies en beste uitsig om mee wakker te word.

Die eenheid is perfek geleë en ongelooflik netjies. Baie skoon en ruim kamer. Dis ongelooflike goeie waarde vir geld en mens voel baie veilig. Ek sal vir seker weer terugkeer.

Carina F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F

Pragtige, gerieflike, netjiese woonstel met 'n baie mooi see uitsig.

Blouberg Heights is baie netjies, veilig en sentraal geleë in Bloubergstrand. Die strand is loopafstand van die woonstel af en daar is veilige staproetes al langs die see af. Die woonstel is baie mooi gemeubileerd en gerieflik met alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het baie lekker gebly en in die Kaap rondgetoer, sal beslis weer gaan kuier.

Marlouise S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlouise S

Rustig, ontspanne en pragtige uitsig!

Sal plek vir enige een aanbeveel mooiste uitsig uit moderne woonstel.Johan baie dankie vir jou gasvryheid en aanbevelings van heerlike restaurante. Jou diens en woonstel is 5-ster!

Patrick C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C

Asemrowend.

Baie dankie, Johan, ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom. Dit het my verwagtinge oortref. Dit was presies soos geadverteer en meer. Lekker geslaap.

Jana B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Ideaal geleë met fantastiese uitsigte oor Tafelberg en die Baai!

Ons kon nie vir beter verblyf vra nie - elke sent werd. Sal beslis weer aan Blouberg Heights 507 se deur klop!

Linda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H

Veilige, stylvolle verblyf met wonderlike uitsig oor see en Tafelberg.

Hierdie woonstel is ideaal geleë t.o.v. wye verskeidenheid van voorkeure. Naby stad om rooibus-roetes te neem of teater by te woon. 'n Keur van winkelsentrums in omgewing en genoeg veilige wandelpaadjies langs see. Die woonstel self is so goed toegerus en gerieflik, dat tuisbly ook 'n opsie is. Vriendelike hulpvaardigheid van Johan word waardeer.

Abraham Christoffel (chris) B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham Christoffel (chris) B

Sal weer kom.

Ons verblyf was baie vervullend. Een negatief: die stort in die bad nie veilig vir 'n "ou man" nie.

Corrie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike personeel, baie lekker gebly.

Patricia J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Woonstel is baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie netjies en skoon. Dit is lekker naby aan 'n heel klomp eetplekke en strand. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Dawid T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid T

Fantasties.

Plek was baie netjies en alles was daar wat jy nodig gehad het. Johan het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daarheen gaan en is naby die see en eetplekke. Baie dankie, ons het dit geniet.

Leander V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leander V

The service and the place is amazing, would recommend anyone to go here, we will go back without a doubt.

The service is excellent. The view is breathtaking. The place is clean and neat and safe. Everything that you could need is there, washing machine, tumble dryer, fridge, stove, everything. We loved our stay and will be returning each year to this location. Thanks Johan for the friendliness as well.

Jan Hendrik M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik M

Prentjie mooie uitsig.

Woonstel is in puik toestand. Prentjie mooie uitsig op die berg, die strand en die eiland wat gegarneer is met vriendelikheid en gasvryheid. Hoogs aan te beveel. Raak sommer liries oor ons verblyf.

Johan U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U

Pragtige uitsig!

Pragtige plek, korrek voorgestel op foto's, fantastiese uitsig. Gerieflik geleë naby aan Kaapstad, maar uit die geharwar van die stad. Groot keuse van restaurante en inkopiesentrums in onmiddellike omgewing.

Riaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Dit was 100% gewees.

Ons was meer as tevrede met die verblyf en het baie lekker gebly. Die uitsig is fantasties en die woonstel het alles wat nodig is. Die woonstel is goeie waarde vir geld en Johan het ons baie gehelp. Sal definitief as ons dalk weer Kaap toe gaan daar bly.

Susa K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susa K

Ongelooflike waarde vir geld!

Die woonstel is pragtig en toegerus met die beste van alles. Die uitsig en ligging is perfek. Ons sal beslis weer hier bly. Dankie aan Johan wat ons so vriendelik ontvang het!

Zuran K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuran K

Fantasties, skoon, rustig en pragtige uitsig.

Blouberg Heights is 'n aanbeveling vir enige iemand. Die eenheid is skoon en baie versorg. Dankie aan Johan met jou ontvangs en vriendelikheid. Ons sal vir seker weer terugkom.

Henning V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V

Ons het baie lekker gebly daar en gaan beslis weer daar bly.

Ek kan die woonstel vir enige paartjie aanbeveel. Oud of jonk. Fantastiese uitsig, baie veilig, skoon en ruim woonstel met als wat jy sal nodig hê om jou verblyf daar baie lekker te maak.

Marissa V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V

Die uitsig is asemrowend.

Johan was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig, netheid en dekor is regtig mooi en die bed slaap baie lekker. Alles is baie mooi skoon en net 'n kort stappie van die strand af.

Petro L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Beslis elke sent werd, hoogs aanbeveel.

Netjiese toegeruste see-uitsig woonstel met veilige bewaking, bekostigbaar naby eetplekke, sal beslis aanbeveel.

Annette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Uitstekende verblyf met die mooiste uisig van Tafelberg en die baai.

Blouberg Heights is 'n uitstekende plek om te bly. Die verruklike uitsig is om oor liries te raak. Die woonstel is smaakvol ingerig met alles en nog wat mens nodig het en so gerieflik naby die see om ver ente te gaan stap. Ons is vriendelik ontvang deur Johan en hy het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Jaco P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Uitstekend.

Die eenheid is baie mooi en netjies. Dit het selfs WiFi wat die gaste kan gebruik teen geen ekstra koste. Die ligging en die uitsig is asemrowend. Johan is baie behulpsaam en staan reg vir enige versoek. Baie dankie, die week daar was puik.

Monya W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya W

Asemrowend en modern!

Wow wat 'n lekker nessie! Alles is so mooi skoon en nuut! Opsigter was so behulpsaam en akkommoderend. Wonderlike kombuis vir die wat wil kook, die uitsig is fantasties! En net stap oor die straat dan is jou voete in die sand! Geen klagtes. Waaier vir die warmer aande sal waardeer word. Maar verder is die 'n diamant! Sal vir seker weer daar oorbly, hopelik langer!

Diane B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B

Wonderlik, heerlik vakansie gehou.

Asemrowende seetoneel. Pragtige, netjiese woonstel, volledig toegerus.

Chane V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V

Baie aangename verblyf.

Ons het ons verblyf baie geniet! Sal definitief weer daar wil bly.

Cari S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cari S

I was blown away with this apartment and the view spectacular! You will see me again in 2019!

Thank you Johan for your friendliness!

Zelna F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna F

Uitstekende verblyf, sal definitief weer van gebruik maak!

Sien sterre.

Amy L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Die woonstel en die ligging is puik. Dit is loopafstand van strand en restaurante af. Sal definitief weer daar bly.

Carel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Was baie lekker, wind net erg gewaai op ons laaste dag.

Netjiese woonstel, skoon. Queen bed was bietjie te hard vir my, maar ander verkies weer so 'n harde bed. Sal beslis aanbeveel.

Christiaan H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Absoluut wonderlik!

Ons het dit baie geniet! Blouberg Heights 507 is 'n pragtige woonstel, wat goed toegerus is as 'n selfsorg eenheid. Die uitsigte vanuit die woonstel is iets om oor huis toe te skryf en jy kan heeldag en nag lê en na die see luister. Ons sal dit verseker aanbeveel vir enige persoon wat Bloubergstrand besoek. Johan het ons baie welkom laat voel en baie bereidwillig om te help as ons hom nodig sou hê. Hy het kontak gemaak om seker te maak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Baie dankie Johan, ons het wragtig lekker gebly!

Erica E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica E

Absoluut ongelooflik.

Alles in die woonstel is van hoogstaande gehalte. Ongelooflike uitsig en naby aan die see. Hartlik ontvang deur Johan Crous.

Blouberg Heights 507 se terugvoer

Beste Erica,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang.

Groete,
Johan

Blouberg Heights 507
Christa V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Ruim woonstel. Goed ingerig.

Ons het lekker gebly. Woonstel goed ingerig en natuurlik die baie mooi uitsig oor die see. Naby verskeie restaurante en strand.

Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 202, Blouberg Heights 507, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18afb56a1eae99756a0958ee0cd5c4a0c76ea326680a5ad9b85f33771d1846f80d3f3db2d7f7804b45f8edd1b41a28d76821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 202 Sir David Baird Drive 507 Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -33.802867766547 18.462544679605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang