Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 507

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Really great holiday. Lovely apartment, exceptionally clean, with all the amenities you could wish for. Fantastic stay and holiday. Very keen to repeat. Cape Town is full of lovely people. The host is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very neat. Views are amazing. Will definitely make use of the apartment again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Fantasties. Ideaal geleë met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emmie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie mooi en rustig. Johan was baie behulpsaam en vinnig om mee te kommunikeer. Die ligging is asemrowend en mens kan regtig ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Very comfortable and clean. We enjoyed the comfort and views from this flat, the place was clean and everything was to our satisfaction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Eersteklas. Puik gasheer, woonstelbestuur is bekwaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Ons het baie lekker gebly met 'n uitsig wat mens net van kan droom. Dit is baie veilig en alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Blouberg Heights 507 is a wonderfully located flat! We were warmly met at the flat by Johan who made us feel at home and gave us some useful information! During our stay he was always only a phone all away! The flat is in walking distance of at least three restaurants with each its own character but all with delicious food on the menu. We especially enjoyed On the Rocks's food and sea view! Fully equipped to the finest detail and with breathtaking views of Table Mountain and the ocean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Briljant. Dis 'n baie lekker plek gewees, perfek in alle opsigte. Baie ruim. Groot stort. Ons het geen probleme gehad nie en Johan is vinnig om uit te kom om te help indien nodig. Sou dit aanbeveel vir enige iemand. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody-ann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Asemrowend! Ons verblyf was wonderlik. Johan was vriendelik en het selfs vir ons 'n bottel sjampanje gegee omdat dit ons wittebrood was. Ek kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amy Li Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 202, Blouberg Heights 507, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18afb56a1eae99756a0958ee0cd5c4a0c76ea326680a5ad9b85f33771d1846f80d3f3db2d7f7804b45f8edd1b41a28d76821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 202 Sir David Baird Drive 507 Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -33.802867766547 18.462544679605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang