Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 507

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 202, Blouberg Heights 507, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blouberg Heights 507 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met moderne dekor en uitsigte oor die see. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die eenheid het ook 'n slim-TV met 'n plat skerm, gratis, onbeperkte WiFi, 'n wasmasjien, tuimeldroër en veilige parkeerplek.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, vlieërplankry, seilplankry, gholf en voetslaan in die omgewing geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amy Li Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 202, Blouberg Heights 507, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 507 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 202, Blouberg Heights 507, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18afb56a1eae99756a0958ee0cd5c4a0c76ea326680a5ad9b85f33771d1846f80d3f3db2d7f7804b45f8edd1b41a28d76821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 202 Sir David Baird Drive 507 Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -33.802867766547 18.462544679605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang