Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 602

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Bairdrylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blouberg Heights 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenslaapkamerwoonstel in die Blouberg Heights-woonstelblok in Blouberg. Die woonstelblok is ideaal oorkant die strand geleë en bied pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, en Tafelberg en Robbeneiland oorkant die baai.

Die knus woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste. Die gemeenskaplike area het 'n koninggrootte-bed en die slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n badkamer met 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die woonstel is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Stap jy langs die strandpaadjie deur die ou dorpie, gaan jy verby 3 bekende restaurante. Een hiervan is Ons Huisie, 'n tradisioneel geboude Weskus-vissershuisie wat nou 'n nasionale monument is.

Geniet vlieërbranderplankry, seilplankry of swem by die bekende Big Bay Beach, of ontspan net en geniet die uitsig. Vir die gholfspelers is daar 'n keuse tussen 2 bekende gholfbane in die omgewing; Atlantic Beach of Milnerton Gholfbaan. Canal Walk Winkelsentrum is 12,8 km weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sir David Bairdrylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 602 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Bairdrylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a57be186a4450a473f17ee08eaa24c7e1ca9b8697eddfacbd4f6092b68b61c3f477717678c4d23dc5aee666fc2f039c05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.802531764269 18.46268442209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang