Blouberg Luxury Beachfront Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jesse K - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en tuis gevoel. Pragtige woonstel, mooi uitsig.
Erika D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het die eenheid baie gerieflik en netjies gevind.
Renette P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek in 'n baie mooi eenheid.
Chris B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, net Internet was bietjie stadig.
Helmut W - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles wat ek verwag het. Mooi, modern en skoon.
Janine B - Apr 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig op Tafelberg, netjies en als wat jy nodig het.
Brenda O - Jan 2018
Algehele gradering
Puik!
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Beach Boulevard 70, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang