Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Manor Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 30 resensies vir Blouberg Manor Boutique Hotel
Netheid
3.5/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5
Jane Martignone M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane Martignone M

Vreeslik lekker gewees.

Ons ontvangs was baie aangenaam, behulpsaam en vinnig. Het baie lekker daar gebly.

Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Pleasant and enjoyable.

Was very nice, pleasantly surprised. One problem though, the WiFi however wasn't up to standard. Could be because of cellphone coverage which was also not too good.

Debbie-ann M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie-ann M

Clean, neat, the staff service is acceptable.

Absolutely lovely, great weather too.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jeanette O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette O

Beslis die geld en moeite werd. Ligging is van die beste.

Heerlike verblyf, alles skoon, alles werk. Dit was 'n teleurstelling dat die haardroër wat geadverteer word, nerens te vinde was nie. Ek boek slegs waar daar 'n haardroër is om onnodige bagasie te voorkom. Koue water en vars melk vir die koffie sal wonderlik wees.

Van Rooy V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Van Rooy V

Lekker dankie.

Lekker gebly. Maar met luukse verblyf verwag mens darem drinkwater in die kamers. En die see-uitsig kamer beteken darem so 'n skrefie see tussen die geboue deur.

Werner K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Werner K

Het alleenlik die kuier by Blue Peter se restaurant geniet.

Het betaal vir 'n kamer met balkon en see-uitsig. Ons het toe 'n kamer op die vloer by die parkeerarea gekry. Die eienaar van die plek het ons nie eens verwelkom nie; net een van die werknemers het ons na ons kamer geneem. Hy weet niks van kamerbesprekings nie. Hoop ek gaan geld terugkry, want dis vir seker goedkoper om op die grondvloer te bly as op die eerste vloer.

Danielle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Danielle G

Great location and that's it!

Very unprofessional check-in. There was a spider in the room on arrival. I had to ask for toilet paper, which was of the worst quality. The coffee sachets were the cheapest. Definitely not the luxury accommodation advertised. Comfortable bed.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Natasja R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Natasja R

Teleurgesteld in verblyf.

Teleurgesteld. Regtig nie 'n see-uitsig nie. TV was nie ingestel nie, badkamer deur maak nie toe nie. Gordyne lyk gehawend en balkon is in 'n toestand. Behoort nie uit gehuur te word nie.

Paul B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Paul B

Onplesierig.

Nee, bouwerk was onvolledig. Dit was 'n selfsorg-eenheid. Die kombuiskaste het geen handvatsels gehad nie en was vuil. Daar was geen eetgerei nie. Lewende elektriese drade het van die dak gehang binne die bereik van kinders.

Christina B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina B

Baie lekker woonstel met alles wat jy nodig het. Ligging is ook goed en naby alles.

Alles was hoe ons dit op foto's gesien het. Ons het 'n dubbelkajuitbakkie en parkering was aan die klein kant, maar darem gepas. Sal weer van die plek gebruik maak.

Marietjie O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie O

Was lekker gewees.

Die kamer is baie gerieflik. Stap afstand van eetplekke en strand. Die dame wat in bevel is daar het gesê ons kan gebruik maak van die kombuis. Dit is geensins higienies nie. Die yskaste het 'n aaklige reuk. Sal nooit daar kan eet nie. Maar het lekker gebly.

Karen S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen S

Aaklig

Renovasies aan die gang. Baie raserig. Kamer donker en koud. Advertensie stem nie ooreen met wat daar is, bv. geen TV, geen kos. Deurmekaar en vuil.

Graeme Y - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Graeme Y

Never again.

Bedding was dirty. Renovations in progress. Lots of noise. Plugs in room not working. Not impressed at all and requested a full refund for the 2 nights paid for.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S

Comfortable stay, owner was very friendly and even put us in a better room without extra charges.

Everything was as expected. Very neat.

Christo N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Ons het lekker gebly.

Ons het in die klein woonstelletjie buite die gastehuis gebly, wat heeltemal aan ons behoeftes voldoen het. Ons is baie vriendelik ontvang, en aan ons is ook die opsie gegee om binne-in die gastehuis te slaap in 'n groter kamer van ons keuse, maar ons was tervrede met die woonstelletjie buite. Ons het lekker gebly en lekker geslaap, baie dankie vir die vriendelikheid.

Elsa F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa F

Die hotel is lekker geleë, feitlik op die strand. Die winkels is loopafstand vanaf die hotel met 'n verskeidenheid eetplekkies. Die kamer nommer 6 is klein, ongemaklik oorkant die kombuis.

Ek sal weer daar tuisgaan. Vriendelik en skoon. Maar sal 'n groter kamer verkies.

Daleen R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daleen R

Beknop, onvriendelik, onbehulpsaam en nie ingelig nie.

Kamer is beknop, daar is nie plek om handsak neer te sit nie, geen vuurhoutjies tydens load shedding nie, geen water in yskas nie.Ons doen navraag oor load shedding-schedule met aankoms 20:45. Daar word gesê ons moet in die oggend uitvind. Load shedding was toe 22:00 - 00:30 en weer die volgende oggend 6:00 - 8:30. Geen haardroër in kamer. Die kombuispersoneel wat besig was om badkamers skoon te maak, word geroep - ons was totaal uit die veld geslaan.

Antony B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antony B

Vriendelikheid en netjiese kamers!

Vinnig in en uit vir my, maar die kamers is baie netjies en dis heerlik stil saans! Net wat iemand wat lekker moeg is, nodig het! Dankie vir julle mooi plek!

Wouter E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wouter E

Baie duur om in 'n buitekamer te bly.

Teleurgesteld.

Yonee H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yonee H

Verblyf was goed maar gastehuis kan verseker bietjie netjieser gehou word.

Die ligging van hierdie gastehuis is baie goed en die kamers is netjies, maar die kliëntediens is nie uiters professioneel nie. Die kombuis en swemarea kan verseker netjieser gehou word. Baie private rommel staan daar rond, en laat mens bietjie voel asof jy in die opsigter/eienaar se privaat area rondbeweeg en dit nie regtig bedoel is vir gaste nie. Die mense was wel baie vriendelik.

Lizette J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Ongelooflik!

Pragtig. Van ons heel lekkerste verblyf nog. Ons is met 'n warm en vriendelike atmosfeer ontvang. Gevoel soos ons eie huis so tuis het ons gevoel. Kos was heerlik en kamers pragtig skoon en netjies. Ek was skoon hartseer om daar weg te gaan.

Christiaan M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan M

Lekker gerus met see geruis in agtergrond.

Baie lekker gekuier met skoon kamers en badkamer. Baie gehou van die temas in elke kamer. Heerlike ontbyt gehad. Gastehuis is goed geleë en loopafstand van die mooiste sonsondergang denkbaar! Hoogs aanbeveel.

Trudy B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trudy B

Die ontbyt was beslis die beste.

Daar is regtig nuwe beddens nodig, ek het 3 aande daar geslaap en het na die eerste aand gekla, maar daar is niks daaraan gedoen nie. Die bed voel asof daar 'n gat in die middel is. Ek dink die basis is stukkend!

Laurike S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Laurike S

Sal nie weer gaan nie!

Teleurgesteld! Oud en dit het vuil gevoel.

Johnny V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny V

Goed geleë en loopafstand vanaf strand.

Hulle is nog besig met die ontwikkeling van die plek. Ons stel voor dat die kamers met waaiers of lugversorgers toegerus word, want die dakwaaier het geen verskil gemaak nie. Van die ligte in die kamer het nie gewerk nie.

Eugene N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene N

Slaap lekker met ruim kamers en 'n baie lekker ontbyt.

Ons was laat om in te klok, want ons het eers 'n funksie gehad in die Kaap. Ek het die gasvrou geskakel en laat weet ons sal laat wees en sy het gesê dat ons net die deurklokkie moes lui. Die oggend 01:00 het ons eers ge-arriveer en sy het dadelik vir ons oopgemaak. Dankie vir daardie ekstra myl wat hulle geloop het om ons te huisves.

Adriaan B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan B

Sentraal geleë. 'n Netjiese woonplek.

Blouberg Manor is 'n netjiese plek vir verblyf. Dit is sentraal geleë met baie dinge om te doen in die omtrek.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verkouteren-singel 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACjuL1a0b63CCtVix9KJDgDCzvHtWCzEEbs39ty5np3vN9PFIks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 6 Verkouteren Crescent Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.794351 18.458002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang