Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Manor Boutique Hotel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.2
Veiligheid
3.7
Jane Martignone M
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Vreeslik lekker gewees. Ons ontvangs was baie aangenaam, behulpsaam en vinnig. Het baie lekker daar gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Pleasant and enjoyable. Was very nice, pleasantly surprised. One problem though, the WiFi however wasn't up to standard. Could be because of cellphone coverage which was also not too good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie-ann M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Clean, neat, the staff service is acceptable. Absolutely lovely, great weather too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Beslis die geld en moeite werd. Ligging is van die beste. Heerlike verblyf, alles skoon, alles werk. Dit was 'n teleurstelling dat die haardroër wat geadverteer word, nerens te vinde was nie. Ek boek slegs waar daar 'n haardroër is om onnodige bagasie te voorkom. Koue water en vars melk vir die koffie sal wonderlik wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Van Rooy V
Kort verblyf
3.8
Feb 2024

Lekker dankie. Lekker gebly. Maar met luukse verblyf verwag mens darem drinkwater in die kamers. En die see-uitsig kamer beteken darem so 'n skrefie see tussen die geboue deur.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Het alleenlik die kuier by Blue Peter se restaurant geniet. Het betaal vir 'n kamer met balkon en see-uitsig. Ons het toe 'n kamer op die vloer by die parkeerarea gekry. Die eienaar van die plek het ons nie eens verwelkom nie; net een van die werknemers het ons na ons kamer geneem. Hy weet niks van kamerbesprekings nie. Hoop ek gaan geld terugkry, want dis vir seker goedkoper om op die grondvloer te bly as op die eerste vloer.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Danielle G
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Great location and that's it! Very unprofessional check-in. There was a spider in the room on arrival. I had to ask for toilet paper, which was of the worst quality. The coffee sachets were the cheapest. Definitely not the luxury accommodation advertised. Comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Natasja R
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jul 2024

Teleurgesteld in verblyf. Teleurgesteld. Regtig nie 'n see-uitsig nie. TV was nie ingestel nie, badkamer deur maak nie toe nie. Gordyne lyk gehawend en balkon is in 'n toestand. Behoort nie uit gehuur te word nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verkouteren-singel 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACjuL1a0b63CCtVix9KJDgDCzvHtWCzEEbs39ty5np3vN9PFIks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 6 Verkouteren Crescent Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.794351 18.458002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang