Blouberg Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Leon D - Des 2023
Algehele gradering
Was die kuiertjie werd!
Marilia A - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic peaceful weekend.
Blouberg Stay se terugvoer
Im so glad you had a great stay! Thanks for the lovely review.
Martin N - Feb 2023
Algehele gradering
Very nice, well organised.
Karin K - Sep 2023
Algehele gradering
Altyd 'n lekker eindbestemming.
Blouberg Stay se terugvoer
Liewe Karen, dankie vir jou boodskap.
Vars, skoon handdoeke word een keer met aankoms voorsien en dan na 5-7 dae verander volgens ons beleid. Ons bied nie kamerdiens aan nie maar soos genoem is ek net 'n WhatsApp weg om te hulp.
Ek merk op dat die wynglase weg was, dankie. Maar wat jammer dat jy die naweek sonder wyn gegaan het en my nie laat weet nie. Hoekom het jy gewag om dit eerder op 'n resensie te plaas. Ek kon dit op die dag reggemaak het!
Gwynneth M - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Bennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Parkering vir voertuig is nie veilig nie. Breekgoed is nie maats nie. Blindings in kombuis is stukkend.
Shirene N - Apr 2022
Algehele gradering
It was nice and quiet.
Carmen P - Des 2022
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te bly.
Mark M - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Suzaan O - Mrt 2019
Algehele gradering
Dankie vir die gasvryheid.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang