Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Stay

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Leon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Was die kuiertjie werd! Goeie betroubare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantastic peaceful weekend. We had the best time. We were well rested and will definitely book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Blouberg Stay
Im so glad you had a great stay! Thanks for the lovely review.

Martin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Very nice, well organised. After the disappointment with the place we first booked, we were assisted by the manager in Cape Town to move to Blouberg Stay. We were assisted and welcomed by the owner and his wife with no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Altyd 'n lekker eindbestemming. Skoon handdoeke en kamerdiens was afwesig. Ons kuier in die Kaap en wynglase sal 'n goeie toevoeging wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Blouberg Stay
Liewe Karen, dankie vir jou boodskap. Vars, skoon handdoeke word een keer met aankoms voorsien en dan na 5-7 dae verander volgens ons beleid. Ons bied nie kamerdiens aan nie maar soos genoem is ek net 'n WhatsApp weg om te hulp. Ek merk op dat die wynglase weg was, dankie. Maar wat jammer dat jy die naweek sonder wyn gegaan het en my nie laat weet nie. Hoekom het jy gewag om dit eerder op 'n resensie te plaas. Ek kon dit op die dag reggemaak het!

Gwynneth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Lekker rustig. Die plek was baie mooi, netjies en naby als. Kuier was geniet. Parkering kan soms bietjie knap wees maar dit is nie 'n groot probleem nie. Sal weer gebruik maak van die plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2023

Parkering vir voertuig is nie veilig nie. Breekgoed is nie maats nie. Blindings in kombuis is stukkend. Moet eienaar skakel om deposito terug te kry.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Shirene N
1 nag
5.0
Apr 2022

It was nice and quiet. It was awesome stay, nice, quiet and clean. Friendly atmosphere and nice customer service and its a walk away to the Bayside Mall. I will only suggest stronger Wi-Fi but I loved the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Dit was lekker om daar te bly. Al negatief was dat ons kar in die son moes staan deur die dag. Andersins was dit heel orraait.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mark M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Pleasant. Bathroom is a bit cramped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 797
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 797
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307052e4d9f950f6064b0e68cca19cebbd9f0e17e939e6be8eef4f3dfd76d94c8f1032f3204796b5af5eda5017ddf03e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R797 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82196526432 18.493077743661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang