Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Blouberg Stay
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Leon D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Was die kuiertjie werd!

Goeie betroubare verblyf.

Marilia A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilia A

Fantastic peaceful weekend.

We had the best time. We were well rested and will definitely book it again.

Blouberg Stay se terugvoer

Im so glad you had a great stay! Thanks for the lovely review.

Blouberg Stay
Martin N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Very nice, well organised.

After the disappointment with the place we first booked, we were assisted by the manager in Cape Town to move to Blouberg Stay. We were assisted and welcomed by the owner and his wife with no problems.

Karin K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Altyd 'n lekker eindbestemming.

Skoon handdoeke en kamerdiens was afwesig. Ons kuier in die Kaap en wynglase sal 'n goeie toevoeging wees.

Blouberg Stay se terugvoer

Liewe Karen, dankie vir jou boodskap.

Vars, skoon handdoeke word een keer met aankoms voorsien en dan na 5-7 dae verander volgens ons beleid. Ons bied nie kamerdiens aan nie maar soos genoem is ek net 'n WhatsApp weg om te hulp.

Ek merk op dat die wynglase weg was, dankie. Maar wat jammer dat jy die naweek sonder wyn gegaan het en my nie laat weet nie. Hoekom het jy gewag om dit eerder op 'n resensie te plaas. Ek kon dit op die dag reggemaak het!

Blouberg Stay
Gwynneth M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwynneth M

Lekker rustig.

Die plek was baie mooi, netjies en naby als. Kuier was geniet. Parkering kan soms bietjie knap wees maar dit is nie 'n groot probleem nie. Sal weer gebruik maak van die plek.

Bennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Bennie V

Parkering vir voertuig is nie veilig nie. Breekgoed is nie maats nie. Blindings in kombuis is stukkend.

Moet eienaar skakel om deposito terug te kry.

Shirene N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirene N

It was nice and quiet.

It was awesome stay, nice, quiet and clean. Friendly atmosphere and nice customer service and its a walk away to the Bayside Mall. I will only suggest stronger Wi-Fi but I loved the stay.

Carmen P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen P

Dit was lekker om daar te bly.

Al negatief was dat ons kar in die son moes staan deur die dag. Andersins was dit heel orraait.

Mark M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M

Pleasant.

Bathroom is a bit cramped.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Suzaan O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan O

Dankie vir die gasvryheid.

Dankie dat julle gewillig was om ons vroeër te akkommodeer.

Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R785
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307052e4d9f950f6064b0e68cca19cebbd9f0e17e939e6be8eef4f3dfd76d94c8f1032f3204796b5af5eda5017ddf03e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82196526432 18.493077743661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang