Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Stay

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R785 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blouberg Stay is in Table View, Kaapstad geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf wat geskik is vir reisigers of diegene wat weg van die huis af werk. Dit is net 2 km vanaf Kite Beach en 7 km vanaf Big Bay, Bloubergstrand.

Die verblyf bied 'n verskeidenheid toesluitbare privaat eenhede. Elke eenheid het sy eie badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met DStv. The Long Stay House het 'n volledig toegeruste kombuis.

Gaste het toegang tot 'n pragtige swembad in die strandstyl, braaigeriewe en gratis WiFi, DStv of Netflix.

Blouberg Stay is gerieflik oorkant 'n oulike Italiaanse restaurant en 'n winkeltjie geleë. Dit is naby die bruisende naglewe langs die hoofstrand, gewilde restaurante, Bayside Mall en Eden on the Bay. Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Tafelberg is ongeveer 20 km weg. Vir die wynproewers, die pragtige Durbanville Hills-vallei net 19 km weg met baie wynlandgoedere om op roete te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Blouberg Stay
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307052e4d9f950f6064b0e68cca19cebbd9f0e17e939e6be8eef4f3dfd76d94c8f1032f3204796b5af5eda5017ddf03e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82196526432 18.493077743661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang