Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Self-Catering Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Matthew V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. The host was very friendly and helpful. I have absolutely no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties en gerieflik soos by die huis! Het al verskeie kere daar gebly en dit is die naaste waar ons kan bly soos by ons eie huis. Kathy en Adam is fantasties om mee te deel. Die geriewe is van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

It was excellent. This guest house skimps on nothing! Everything is of very good quality, including the spoons, cups, towels, and linen - EVERYTHING! It is very neat and tidy and truly a lovely, safe place to stay. I will definitely make use of this guest house again. I can and will highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Kaapstad besoek. Die verblyf is van hoogstaande gehalte met al die nodige toebehore om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die gasvrou was baie aangenaam en het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Kathy is 'n uitstekende gasvrou, alles was perfek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jordan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absolutely amazing. Stayed here twice and loved both times so much. The host is absolutely lovely and the area is amazing. I would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Private and enjoyable. Great accommodation facility!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Location is great! 10 Minute drive max to get to any shop/mall. Really great space with wake-up calls of birds in the morning. A really peaceful and restful trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige loft-eenheid, ons het heerlik gebly! Baie goeie ligging, maklik om daar uit te kom. Vriendelike ontvangs, baie gasvry. Veilige parkering. Dit was 'n baie aangename ervaring en ons sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

The Loft: Vyfster-akkommodasie. Satori Stays, bedryf as Blouberg Self-Catering Apartments te Blouberg Sands, omskryf hul akkomodasiegeriewe as 'Elegant Accommodation' - dit is definitief ons ervaring van The Loft, een van die eenhede, waar ons drie dae vertoef het - eerder 5-ster! 'n Veilige en rustige omgewing. The Loft is toegrus met die mees hedendaagse kombuistoerusting wat in alle moontlike behoeftes voorsien. Selfs ESKOM is nie 'n probleem nie danksy 'n kragomsetter (DStv en een lig) en 'n tweeplaatgasstoof. Ons kan The Loft sonder voorbehoud aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d5640122ee7ac744b197ab95f6fc07d9d8a3e530d1d0cea007af52e6c0a5e9ecb0a2d9e8a9a7443da16b1c68aec1acf83cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 22 Winch Way Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.8038417 18.4776117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang