Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Self-Catering Apartments

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blouberg Self-Catering Apartments is in Bloubergstrand geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Albei eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste. Albei eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort elk.

Albei kombuise is toegerus met 'n gasstoofblad, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, insluitend 'n Nespresso-koffiemasjien en peule, breekware en eetgerei.

Die woonstel het 'n slim-TV met Netflix en DSTV. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Die eiendom is sowat 2 km vanaf die strand en Blaauwberg Netcare Hospitaal geleë.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Neels R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en gerieflik soos by die huis! Het al verskeie kere daar gebly en dit is die naaste waar ons kan bly soos by ons eie huis. Kathy en Adam is...
Sien meer
Apr 2024
Ina M
Besigheidsreis
5.0
It was excellent. This guest house skimps on nothing! Everything is of very good quality, including the spoons, cups, towels, and linen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Jordan C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Stayed here twice and loved both times so much. The host is absolutely lovely and the area is amazing. I would defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Nathan B
Saam met lewensmaat
5.0
Private and enjoyable. Great accommodation facility!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Lee B
Saam met lewensmaat
5.0
Location is great! 10 Minute drive max to get to any shop/mall. Really great space with wake-up calls of birds in the morning. A really...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Self-Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d5640122ee7ac744b197ab95f6fc07d9d8a3e530d1d0cea007af52e6c0a5e9ecb0a2d9e8a9a7443da16b1c68aec1acf83cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 22 Winch Way Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.8038417 18.4776117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang