Blouberg Studios
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rob & Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Roelien B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens, mooi area.
Emily T - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was amazing.
Frank V - Sep 2023
Algehele gradering
Motor moes op straat parkeer.
Blouberg Studios se terugvoer
A thank you to your wife for the lovely message saying how much she enjoyed her stay with us.
Apologies Frank that you thought I was accusing you of breaking the poles in the driveway.
They were pushed out of their positions and I gladly fixed them. I was more worried about your car.
As advertised, we have off street parking in front of the property and 1 parking bay behind the gate for a small/medium car.
Also a private patroller at night who looks after our street with all the guest accommodation.
Rhode L - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Rhode. Ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Jeandre D - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon, aangenaam en lieflik.
Lyndri F - Mrt 2022
Algehele gradering
Good location, friendly and professional service, privacy.
Dorian O - Mrt 2022
Algehele gradering
Enjoy every minute of our stay.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you Dorian for your kind words. We hope to see you again.
Eulali J - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Eulali.
Fanie S - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louise B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë, binne loopafstand van strand en restaurante.
Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Value for money.
John K - Des 2022
Algehele gradering
Net die plek vir wat ons nodig gehad het. 'n In en uit.
Emeke S - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you kindly Emeke.
Hope to see you soon.
Emeke S - Okt 2021
Algehele gradering
Als en nog meer.
Rudi J - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Rudi.
Hope to see you again.
Tarien J - Feb 2021
Algehele gradering
Loved it! Perfect walking distance to shops, beach and restaurants.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you Tarien.
Hope to see you again.
Estie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld!
Lees meerYvette H - Des 2021
Algehele gradering
Kort vakansie.
Helen V - Des 2021
Algehele gradering
Lovely stay
Rolinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Essop M - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Lees meerMauritz V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie stil en dit geniet.
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Mauritz.
Celeste V - Feb 2020
Algehele gradering
Was really lovely staying here and very private.
Daniel S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie skoon en stilte, baie dankie.
Hazel Edwina C - Sep 2020
Algehele gradering
Cosy, neat and tidy, home-related.
Nicole V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Renier M - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Danie P - Feb 2020
Algehele gradering
Basies.
Gerhard P - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n lekker en ontspanne atmosfeer.
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie Gerhard.
Francois S - Nov 2019
Algehele gradering
Het baie lekker hier gekuier.
Natasja F - Des 2019
Algehele gradering
Great garden cottage for short or longer stays!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great tuinkothuis vir kort of lang verblyf.
Jy het 'n braai, kombuisie en dis baie naby die strand. Great gashere. Bed slaap lekker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you very much Natasja.
We are glad you enjoyed your stay.
Elize B - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige, kalm wegbreek wat jou terugvat in tyd en weg van die gejaag van die tyd.
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie, George.
Carl V - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely place. Hidden gem.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you Carl.
Stephen M - Apr 2019
Algehele gradering
Kommervrye verblyf!
Jade P - Apr 2019
Algehele gradering
Brilliant as always. Real value for money.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you Jade.
Rudi D - Feb 2019
Algehele gradering
Nice and quiet.
Farieda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Cobus J - Feb 2019
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf. Baie sentraal.
Zeenith T - Jan 2019
Algehele gradering
Excellence!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitnemendheid!
Beste Rob en vrou. Dankie vir die uitstekende diens wat u aan die egpaar verskaf het. Die verblyf was 'n baie pragtige en onvergeetlike een. Word baie waardeer en beslis die moeite werd om aan te beveel. Nogmaals dankie! Zeenith.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zelna V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese, skoon verblyf. Stapafstand vanaf die see!
Maud V - Jan 2019
Algehele gradering
Clean and neat, friendly service.
Eddie D - Jan 2019
Algehele gradering
Very nice enjoyed my overnight stay there, close to the beach and all amenities.
Mariska T - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing stay!
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you Mariska.
We look forward to seeing you again.
Christiaan K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Willie B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Danelle G - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker eenheid vir twee mense.
Micaela V - Jan 2019
Algehele gradering
Oulike verblyf net so by die strand.
Lees meerDevilliers V - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie ligging in gemaklike afstand van alle besienswaardighede en eetplekke.
Lees meerBlouberg Studios se terugvoer
Dear Dive,
We are happy you enjoyed your 1-night stay.
As advertised, we have safe, off-street parking with a private patroller from 22:00 to 05:00. In general, Blouberg is a very safe area.
Regards,
Blouberg Studios
Berenice E - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis 'n ongelooflike mooi plekkie.
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie Berenice, ons is bly jy het jou naweek geniet.
Elmarie M - Apr 2019
Algehele gradering
Ongerieflik.
Blouberg Studios se terugvoer
Whale garden studio is our cheapest studio and is also one of our most popular studios. As clearly advertised, Whale studio has a bedroom/en suite shower with a small lounge area across a courtyard/braai area from its own private kitchenette with eating area. It is lovely and cosy. As well as a separate kitchen, it also has a kettle with coffee & tea facilities in the lounge area. It also has its own private braai area.
Christo V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Blouberg Studios se terugvoer
There is a parking bay behind the gate on the property that you could have used during your stay.
The off street parking in front of the property is the same as most of the holiday accommodation in our area.
Blouberg is very safe.
There is also a private patroller at night who looks after our street.
Karin F - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Palesa N - Feb 2019
Algehele gradering
Ideal location. Peaceful and serene.
Rayno K - Nov 2019
Algehele gradering
Pleasant personnel and nice private area.
Adriaan En Annalie O - Nov 2019
Algehele gradering
Goed toegerus, ideale basis vir Weskus-kuier.
Bernd S - Apr 2019
Algehele gradering
Advertensie en werklikheid was teleurstellend. Geen uitsig hoegenaamd nie.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you for your review, we add the image of Table Mountain so that guests could see that the beach that is down the road has great views of Table Mountain, however, to avoid any further confusion we have removed the image. In our correspondence, I had mentioned that there was no view, however, you can see Table Mountain from the beach which is within a short walk away. In all the studios we do offer Wi-Fi and should there be a problem I am available to assist.
Laura C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en versorgde tuinwoonstel sonder WiFi opvangs in kamer.
Blouberg Studios se terugvoer
Dear Laura,
Thank you for your feedback.
Sadly, you were staying with us during the Eskom power outages of 7 hours a day. Wi-Fi is available in all the studios but, unfortunately, not during outages. The water supply is also affected during outages.
As clearly indicated on the listing, we do not have DStv. However, we are busy putting Netflix into all of the studios.
Regards,
Blouberg Studios
Karl V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Alice V - Des 2018
Algehele gradering
Was heerlik en baie netjies, ons het so lekker gerus.
Nadia E - Des 2018
Algehele gradering
Als wat mens nodig het.
Jakes V - Okt 2018
Algehele gradering
Privaat, naby aan alles en uitstekende waarde vir geld.
Lees meerBlouberg Studios se terugvoer
Baie dankie Jakes, ons is bly jy het jou vakansie geniet. Hopelik sien ons jou weer.
Marshall J - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie.
Michelle L - Mei 2018
Algehele gradering
Snoesig op die perfekte plek!
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie Michelle, ons waardeer die terugvoer.
Christine F - Jan 2018
Algehele gradering
Goed geleë en veilig.
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Christine.
Eurika L - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Jandré V - Okt 2018
Algehele gradering
Iets om te onthou.
Lees meerJaco V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker ruim en privaat.
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Jakobus.
Ek is bly dat jy julle geniet het.
Mauritz V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en baie geniet.
Chantel E - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige studio met alles wat 'n mens nodig het.
Suzaan O - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig, privaat en aangenaam.
Blouberg Studios se terugvoer
Dear Suzaan,
Thank you for your feedback. It is clearly advertised that each studio has a television with local channels and a USB port. We are a 5-minute walk from pubs and restaurants offering sports coverage.
We offer quiet and comfortable accommodation close to the beach at a very low rate.
Louis M - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig met al die fasiliteite wat nodig is.
Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Baie skoon, rustig en stil, awesome plekkie!
Louise V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plek baie baie netjies. Rob is uiters behulpsaam.
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie Louise, ons is bly jy het jou vakansie geniet.
Hopelik sien ons jou weer.
Debbie L - Des 2017
Algehele gradering
Quiet and private.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you kindly Deirdre.
Glad you enjoyed your stay. Look forward to seeing you again.
Delia R - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie vir jou lieflike woorde Delia.
Zelda F - Sep 2017
Algehele gradering
Baie oulik en gerieflik.
Petru A - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Petru.
Johannes Louis R - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te slaap.
Riette V - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik, die eenheid voorsien alles wat 'n mense nodig het en is naby aan die hoofstrand geleë.
Lees meerBlouberg Studios se terugvoer
Dear Riette,
Thank you for your feedback. We are happy to offer budget self-catering accommodation at a very reasonable price for anyone wanting to be close to the beach.
We have updated our listing accordingly to elaborate more on the views available and not available.
It is stated in the listing that we have a television with local channels i.e SABC 1,2, 3 and e.tv only.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Martie R - Des 2016
Algehele gradering
Selfsorgeenhede was meer as gerieflik, skoon en heerlik gebly!
Blouberg Studios se terugvoer
Dankie Martie vir die mooi woorde.
Jerome H - Des 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie Jerome.
Owen O - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik en ontspannend.
Rob was 'n wonderlike gasheer. So vriendelik. Hy was altyd beskikbaar as ons enigiets nodig gehad het en het enige vrae baie vinnig beantwoord. Die kamer was knus, vlekkeloos skoon en het alles gehad wat in die advertensie genoem is. Die area is ook perfek. Die strate is stil, die strand so naby, presies waarvoor ons gesoek het. Ek wens ons kon langer bly. Baie goeie waarde vir die geld wat ons betaal het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blouberg Studios se terugvoer
Thank you very much. We hope to see you again.
Peter M - Sep 2016
Algehele gradering
Great thanks!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great dankie!
Soos in die foto's, konstruktiewe kommentaar sluit in: dis moeilik om in die stort te klim en 'n badmatjie sal help. Uitstekende handdoeke en linne. Rob is 'n bedagsame gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Susan F - Des 2016
Algehele gradering
Excellent!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend!
Vriendelike gasheer. Perfekte stil area en naby die strand en alles wat ons nodig gehad het. Goeie bed, linne en handdoeke. Ons het 2 nagte bespreek, maar vir 3 gebly. Dankie Rob! Ek sou tot Sondag gebly het as ek nie reeds ander planne gehad het nie. Goeie waarde vir geld en ons sal dit definitief weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Althea M - Nov 2016
Algehele gradering
Was 'n groot plesier en dierbare tuiste.
Blouberg Studios se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Suzette F - Nov 2016
Algehele gradering
Heel goed.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynrylaan 42, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang