Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Studios

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rob & Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 87 resensies vir Blouberg Studios
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Roelien B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Netjies, vriendelike diens, mooi area.

Viendelike diens van die eienaar. Selfsorg het alles wat jy benodig. Netjies en skoon. Geleë in 'n baie mooi area. Naby groot winkelsentrum en Blaawberg Netcare Hospitaal.

Emily T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily T

Dit was amazing.

Ek love die privaatheid en rustigheid van Blouberg Studios, vir enige een met 'n besige lewe sal ek aanbeveel om hierdie plek te kies.

Frank V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frank V

Motor moes op straat parkeer.

As gevolg van bogenoemde het ons die eienaar versoek om binne te parkeer, toestemming gekry, toe het hy ons beskuldig dat ons pale gebreek het.

Blouberg Studios se terugvoer

A thank you to your wife for the lovely message saying how much she enjoyed her stay with us.

Apologies Frank that you thought I was accusing you of breaking the poles in the driveway.
They were pushed out of their positions and I gladly fixed them. I was more worried about your car.

As advertised, we have off street parking in front of the property and 1 parking bay behind the gate for a small/medium car.

Also a private patroller at night who looks after our street with all the guest accommodation.

Blouberg Studios
Rhode L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhode L

Baie rustig en veilig.

Ek het hier gebly vir 8 nagte vir my eerste keer in die Kaap. Dit is 'n baie goeie area, mooi en netjieste kamers. Eienaars was baie begripvol en behulpsaam.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Rhode. Ek is bly jy het jou verblyf geniet.

Blouberg Studios
Jeandre D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre D

Dit was netjies, skoon, aangenaam en lieflik.

Gerieflik, aantreklik.

Lyndri F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndri F

Good location, friendly and professional service, privacy.

Overall good value for money.

Dorian O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian O

Enjoy every minute of our stay.

Everything was perfect. Walking distance to the beach. Free WiFi, secure area. My Citi bus stop 5 minutes out should you want to use public transport. Overall a very good experience. Would recommend to anyone.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you Dorian for your kind words. We hope to see you again.

Blouberg Studios
Eulali J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulali J

Uitstekend.

Alles was uitstekend. Rob was die perfekte gasheer.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Eulali.

Blouberg Studios
Fanie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Waarde vir geld.

Baie behulpsaam. Plek is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir een of twee nagte oorslaap. Kan aanbeveel.

Louise B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B

Baie goed geleë, binne loopafstand van strand en restaurante.

Baie goed geleë, skoon en netjies.

Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Value for money.

Reception was good owner friendly, nice place all very good place will surely go back for another stay.

John K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Net die plek vir wat ons nodig gehad het. 'n In en uit.

Lekker klein met alles vir twee. Dan 'n beskutte privaat tuin met bome en 'n klein braai-area en kuiertafel.

Emeke S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emeke S

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Ek het nou al twee keer hier gebly. Baie skoon en netjies en alles wat mens nodig het. Die eienaar is baie behulpsaam en hou mens op hoogte van begin tot einde.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you kindly Emeke.
Hope to see you soon.

Blouberg Studios
Emeke S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emeke S

Als en nog meer.

Ons het baie lekker gebly en beveel dit definitief aan. Skoon en netjies met jou eie braaigeriewe. Wat meer kan 'n mens vra?

Rudi J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Baie netjies.

Dankie. Vriendelik ontvang en baie netjies.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Rudi.
Hope to see you again.

Blouberg Studios
Tarien J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien J

Loved it! Perfect walking distance to shops, beach and restaurants.

It's nice and quiet and genuinely feel like you are not in the busy Cape Town.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you Tarien.
Hope to see you again.

Blouberg Studios
Estie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M

Netjies, skoon en waarde vir geld!

Ons het in Seal Studio gebly. Die eenheid is soos 'n batchelor woonstel. Lekker groot en gerieflike bed. Groot stort in die badkamer. Die kombuisie is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolf, ketel en tweeplaatstofie. Privaat tuintjie met geboude braaiplek. Vriendelike ontvangs. Die parkeerplek is voor die huis in die straat, maar daar is 'n wag wat in die aande die area patrolleer. Goeie verblyf en bekostigbaar. Sal weer van dit gebruik maak en kan dit aanbeveel.

Yvette H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H

Kort vakansie.

Rustige gebied, baie veilig. Rob was fantasties, lekker gesels en was altyd beskikbaar wanneer nodig. Woonstel goed toegerus met al die nodige. Heerlik geslaap op 'n gemaklike bed. Binne loopafstand van die strand en eetplekke. Baie dankie, ons het baie lekker gekuier!

Helen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Lovely stay

See stars.

Rolinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolinda S

Waarde vir geld

Ons was hartlik ontvang en die fasiliteite genoegsaam vir ons besoek. Dankie vir die gasvryheid.

Essop M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Essop M

Pleasant.

The TV needs to be upgraded to allow channels to be freely viewed. The smart box need to be veatly mounted on a shelf not dangeling from a small piece of wire. A multi-plug should be mounted to tidy up the wiring. Adaptors need to be provided for cell phone chargers and other small appliences that are like hair dryers. The client should provide soap in the bathroom for showering or shower gel at least the small tube ones obtainable from Woolworths or Clicks. Also sufficient sunlight liquid to be provided as it is self-catering to wash the dishes.

Mauritz V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V

Baie stil en dit geniet.

Sal weer daar bly volgende jaar.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Mauritz.

Blouberg Studios
Celeste V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Was really lovely staying here and very private.

Was close to the sea and really peaceful staying there.

Daniel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Baie skoon en stilte, baie dankie.

Sal beslis weer gaan. Die strande is skoon. Baie mooi daar.

Hazel Edwina C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel Edwina C

Cosy, neat and tidy, home-related.

A very simple and romantic getaway nearby the beach and other attractions. The studio is definitely recommended for an intimate getaway.

Nicole V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole V

Baie rustig en ontspannend.

Dit is naby aan die see en die aparte ingang maak dit privaat en lekker.

Renier M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier M

Heerlik, rustig.

Netjies, privaat, goeie veiligheid.

Danie P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Danie P

Basies.

Stort kan beslis skoner wees. Sou graag met 'n oop deur en net die veiligheidsdeur toe wou slaap, maar veiligheidsdeur kan nie toe maak as die houtdeur oop is nie, dan is die waaier in die kamer nie genoeg nie.

Gerhard P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Wat 'n lekker en ontspanne atmosfeer.

Dankie aan Rob vir sy puik diens. Die verblyf was netjies, skoon en gasvry. Sal enige tyd weer teruggaan.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie Gerhard.

Blouberg Studios
Francois S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Het baie lekker hier gekuier.

Dankie aan Blouberg Studios, vir julle gasvryheid.

Natasja F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja F

Great garden cottage for short or longer stays!

You have a braai, kitchenette, very close to the beach! Great hosts. Bed sleeps great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great tuinkothuis vir kort of lang verblyf.

Jy het 'n braai, kombuisie en dis baie naby die strand. Great gashere. Bed slaap lekker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you very much Natasja.
We are glad you enjoyed your stay.

Blouberg Studios
Elize B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Rustige, kalm wegbreek wat jou terugvat in tyd en weg van die gejaag van die tyd.

Rustige, kalm akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Die verblyf is baie gerieflik.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie, George.

Blouberg Studios
Carl V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Lovely place. Hidden gem.

Rob is very welcoming. The studio is lovely and private. Nice view of the garden. We took a wonderful walk along the sea front to have breakfast. We will be back.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you Carl.

Blouberg Studios
Stephen M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Kommervrye verblyf!

Was vriendelik ontvang deur Rob, het gereeld kom hoor of alles in orde is. Netjies skoon en uitstekende ligging. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Jade P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade P

Brilliant as always. Real value for money.

Blouberg Studios is brilliant. Very clean, comfortable and safe. Rob is great. Very friendly and helpful. The price is also very good, so I'd recommend this to anyone looking to get away for a day, a week or more. And the location sells itself. One of my favourite spots in Cape Town.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you Jade.

Blouberg Studios
Rudi D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D

Nice and quiet.

Friendly and easy going atmosphere, spacious with everything you need - and walking distance from the beach. We enjoyed every minute of our stay.

Farieda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farieda S

Enjoyed my stay.

Friendly staff, owner makes you feel at home.

Cobus J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J

Netjiese en skoon verblyf. Baie sentraal.

Baie gerieflike klein woonstel en baie sentraal geleë. Die eenheid voldoen aan meer as ons behoeftes.

Zeenith T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeenith T

Excellence!

To Rob and wife. Thank you for the excellent service you had provided to the couple. The stay was a very beautiful and memorable one. Much appreciated and definitely worth recommending. Thank you once again! Zeenith.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitnemendheid!

Beste Rob en vrou. Dankie vir die uitstekende diens wat u aan die egpaar verskaf het. Die verblyf was 'n baie pragtige en onvergeetlike een. Word baie waardeer en beslis die moeite werd om aan te beveel. Nogmaals dankie! Zeenith.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zelna V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Gerieflike, netjiese, skoon verblyf. Stapafstand vanaf die see!

Ons het heerlik gebly in die Whale Studio. Gerieflik, skoon en netjies, met alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly en dit aanbeveel.

Maud V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud V

Clean and neat, friendly service.

Excellent service, very clean and neat.

Eddie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D

Very nice enjoyed my overnight stay there, close to the beach and all amenities.

My overnight stay was very pleasant, the host, Rob, was very friendly and followed up with me the following day if everything was fine. The accommodation was comfortable and very clean, however the shower tap was a bit of a problem it is fixed upside down and very difficult to control the water temperature burnt myself with the hot water.

Mariska T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska T

Amazing stay!

The host was so friendly. We never saw him, but knew he was just a phone call away. It was really quiet and the place was so gorgeous! Thank you Blouberg Studios.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you Mariska.
We look forward to seeing you again.

Blouberg Studios
Christiaan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan K

Baie netjies en goed geleë.

Vriendelike gasheer en goed geleë.

Willie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Sal weer.

Danelle G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle G

Lekker eenheid vir twee mense.

Ons het my 3 jarige dogter saamgebring, en sy kon saam met ons in die groot koninggrootte-bed slaap met gemak. Dink eenheid is perfek vir twee reisigers. Stapafstand van see. Baie vriendelike gasheer. Het veilig gevoel.

Micaela V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela V

Oulike verblyf net so by die strand.

Die eienaar, Rob, het ons baie welkom laat voel. Hy het ons privaatheid respekteer - ons is nie juis die soort reisigers wat sommer geselsies aanknoop nie. Die eenheid was netjies en ons was van eet- en breekware voorsien. Die koninggrootte-bed was gemaklik met skoon linne en daar was steeds ruimte om binne te huisie te beweeg. Ons het 'n privaat buite-area gehad wat toegerus was met 'n wasgoedlyn en buitestort vir swemklere. Ek het veilig gevoel toe ek strand toe stap - sowat 5 minute se loop. Daar gekom is die uitsig op Tafelberg pragtig. Die strand is lewendig met "windsurfers" en 'n paar stalletjies. Die dorp is net 'n entjie aan - sowat 10 minute se loop. Die strate in die omgewing is stil en goed gediens. Daar is talle eetplekkies indien 'n persoon nie wil gebruik maak van die selfsorg geriewe nie. Oor die algeheel is Blouberg Studios goed gelig en mens voel sommer tuis. Dankie Rob!

Devilliers V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Devilliers V

Goeie ligging in gemaklike afstand van alle besienswaardighede en eetplekke.

Oulike blyplek in 'n rustige omgewing en gemaklike afstand vanaf die strand, restourante en toegangsroetes. Die woonstel het 'n oulike, privaat tuintjie maar mens is maar bekommerd oor jou voertuig wat buite in die straat op die sypaadjie moet slaap. Die woonstel het 'n baie gemaklike en groot koninggrootte dubbelbed wat 'n goeie nagrus verseker. Ongelukkig is die badkamer baie swak ontwerp met die deure van die badkamer en stort wat teen mekaar stamp en die stort deur wat nie behoorlik kan oopmaak vanweë die ligging van die wasbak nie. Verder is die woonstel goed toegerus met televisie, WiFi en alles wat mens nodig het om 'n gemaklike naweek te spandeer in Blouberg!

Blouberg Studios se terugvoer

Dear Dive,

We are happy you enjoyed your 1-night stay.

As advertised, we have safe, off-street parking with a private patroller from 22:00 to 05:00. In general, Blouberg is a very safe area.

Regards,
Blouberg Studios

Blouberg Studios
Berenice E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berenice E

Dis 'n ongelooflike mooi plekkie.

'n Baie lekker klein plekkie perfek vir jou en jou maat om 'n naweek te gaan ontspan. Alles wat jy nodig het is daar en is loopafstand van die see af.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie Berenice, ons is bly jy het jou naweek geniet.

Blouberg Studios
Elmarie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie M

Ongerieflik.

Met my aankoms daar het ek eers gesien dat die kombuis apart van die eenheid is. Dit word nie so gespesifiseer in die advertensie nie. Dit is ongerieflik, want wanneer dit reën het mens geen toegang tot die kombuis nie, tensy jy nat wil reën.

Blouberg Studios se terugvoer

Whale garden studio is our cheapest studio and is also one of our most popular studios. As clearly advertised, Whale studio has a bedroom/en suite shower with a small lounge area across a courtyard/braai area from its own private kitchenette with eating area. It is lovely and cosy. As well as a separate kitchen, it also has a kettle with coffee & tea facilities in the lounge area. It also has its own private braai area.

Blouberg Studios
Christo V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Lekker gebly.

Oulike plekkie. Eienaar is baie positief betrokke. Was bekommerd oor voertuig wat op straat moes staan.

Blouberg Studios se terugvoer

There is a parking bay behind the gate on the property that you could have used during your stay.

The off street parking in front of the property is the same as most of the holiday accommodation in our area.
Blouberg is very safe.

There is also a private patroller at night who looks after our street.

Blouberg Studios
Karin F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F

Baie rustig en lekker gebly.

Ons het per trein vanaf Potchefstroom gereis, en was so bekommerd omdat die trein 7 ure laat in die Kaap aangekom het! Rob het egter vir ons gewag tot 11 uur daai aand en ons tuis laat voel. Baie dankie daarvoor. Ons het dit opreg waardeer. Weereens jammer vir die ongerief. Volgende keer sal ons beslis vlieg en nie weer per trein reis nie.

Palesa N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa N

Ideal location. Peaceful and serene.

The host was very welcoming. The studio is nice and private with own entrance and seating/braai. Had a decent stay. Would recommend to friends.

Rayno K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rayno K

Pleasant personnel and nice private area.

Pleasant accommodation and private. Central to most areas that needed to be visited.

Adriaan En Annalie O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan En Annalie O

Goed toegerus, ideale basis vir Weskus-kuier.

Vriendelike en effektiewe ontvangs. Kombuis is goed toegerus. Slaapkamer is ruim genoeg met voldoende pakplek en twee gemakstoele. Matras kort egter bietjie aandag. Badkamer is knap, maar voldoende. Toilet se spoelmeganisme werk nie goed nie. Het gerieflik gebly, is naby die strand en eetplekke.

Bernd S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernd S

Advertensie en werklikheid was teleurstellend. Geen uitsig hoegenaamd nie.

Volgens advertensie sou ons 'n uitsig op Tafelberg gehad het. Daar was geen uitsig daarvan nie. Toe ons eienaar daarop aanspreek het hy net daarop gewys mens kan strand toe loop om uitsig te hê, sowat 200 meter. Televisie het swak ontvangs gehad. Geen WiFi nie.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you for your review, we add the image of Table Mountain so that guests could see that the beach that is down the road has great views of Table Mountain, however, to avoid any further confusion we have removed the image. In our correspondence, I had mentioned that there was no view, however, you can see Table Mountain from the beach which is within a short walk away. In all the studios we do offer Wi-Fi and should there be a problem I am available to assist.

Blouberg Studios
Laura C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura C

Netjies en versorgde tuinwoonstel sonder WiFi opvangs in kamer.

Ons reis baie en dit is waarlik die eerste keer dat ek daar nie behoorlike TV or WiFi opvangs (soos komentaar dat jy jou eie Netflix moet bring) is nie. Ons water was ook af die oggend toe ons vlieg a.g.v die pomp wat grondwater voorsien. Ek verstaan dit is in die “budget” klas maar met die ligging vra eerder bietjie meer en dan sal ons graag terug gaan.

Blouberg Studios se terugvoer

Dear Laura,

Thank you for your feedback.

Sadly, you were staying with us during the Eskom power outages of 7 hours a day. Wi-Fi is available in all the studios but, unfortunately, not during outages. The water supply is also affected during outages.

As clearly indicated on the listing, we do not have DStv. However, we are busy putting Netflix into all of the studios.

Regards,
Blouberg Studios

Blouberg Studios
Karl V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karl V

Baie tevrede.

Alles was goed. Die enigste leemte is dat jou kar in die straat staan. Die eienaar het wel verseker dat dit veilig is.

Alice V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice V

Was heerlik en baie netjies, ons het so lekker gerus.

Die plekkie is so lekker vir 'n vakansie, naby aan alles belangrik, maar nog steeds stil. Die gasheer was wonderlik. Ons het ons vakansie baie geniet, en so lekker gerus.

Nadia E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia E

Als wat mens nodig het.

Baie oulike woonstel, naby die strand en lekker eetplekkies. Rob is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies met al die benodighede wat mens kort van ‘n selfsorg-eenheid. ‘n Plek waarna mens sal teruggaan.

Jakes V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V

Privaat, naby aan alles en uitstekende waarde vir geld.

Blouberg Studios is een van daai plekke wat 'n mens ontdek en dan altyd weer heen sal terugkeer. Loopafstand van alles wat mens nodig het om te sien en doen. Die strand is letterlik 2 minute se loop en voel veilig selfs laat in die aand. Ek het eers vir 2 weke bespreek en het toe my bespreking met 2 weke verleng, dit was great. Ek het in die middestad gewerk en in spitsverkeer kan mens gerieflik daar uitkom in 30 - 40 minute. Baie veilig, privaat en moderne blyplek. Die braai-area is windbestand en dit maak dit lekker om buite te sit met die vuurtije wat brand. Rob is net soos Superman, mens sien hom nooit tot jy hom nodig het dan is jy daar met 'n blits. Hy was baie behulpsaam met enige versoeke wat ek gehad het. Ek sal Blouberg Studio aanbeveel vir vakansiegangers of as jy moet werk in die Kaap.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie Jakes, ons is bly jy het jou vakansie geniet. Hopelik sien ons jou weer.

Blouberg Studios
Marshall J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall J

Dit was fantasties.

Goeie ligging en baie cosy. Sal enige tyd weer gaan en dit vir enigeen aanbeveel.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie.

Blouberg Studios
Michelle L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Snoesig op die perfekte plek!

Baie skoon en netjies. Die eienaar is vreeslik vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie Michelle, ons waardeer die terugvoer.

Blouberg Studios
Christine F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Goed geleë en veilig.

Het in die Starfish Studio gebly. Baie skoon en netjies. Die studios is baie goed geleë en loop afstand van die strand af. Ook baie naby aan winkels, restaurante en wasserye. Kliëntediens is ook baie goed. Sal definitief aanbeveel.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Christine.

Blouberg Studios
Eurika L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika L

Vriendelik, skoon en netjies.

Ons het ons verblyf baie geniet. Gasheer Rob baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is baie privaat en netjies.

Jandré V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré V

Iets om te onthou.

Na 'n nare ondervinding by 'n hotel in die stad, was Blouberg Studios beslis die redding tot ons vakansie! Die eienaar was vriendelik en behulpsaam, die plek modern en netjies, en die feit dat daar 'n "coffee plunger" beskikbaar was, was indrukwekkend! Die enigste probleem was die internet spoed vir Netflix. Ons kon die laaste aand niks kyk nie, maar dit mag dalk ook te doen gehad het met die sterk winde.

Jaco V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker ruim en privaat.

Is lekker naby aan alles huise is verskrikklik mooi en goed uit gele. Rob het ons baie welkom laat voel.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Jakobus.
Ek is bly dat jy julle geniet het.

Blouberg Studios
Mauritz V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V

Baie netjies en baie geniet.

Die gasvryheid baie geniet, stil en kan lekker rus.

Chantel E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E

Pragtige studio met alles wat 'n mens nodig het.

Behulpsaam en vriendelike diens. Studio skoon en goed onderhou. Baie goed geleë ten opsigte van winkelsentrums en strand.

Suzaan O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan O

Rustig, privaat en aangenaam.

Alles was baie lekker, maar net die TV (DStv) was teleurstellend. Ons is sportliefhebbers en kon niks sport kyk nie en a.g.v. die weer in Kaapstad, was dit die beste om binne die huis te gewees het. Al is dit die minimum kanale, oorweeg dit.

Blouberg Studios se terugvoer

Dear Suzaan,

Thank you for your feedback. It is clearly advertised that each studio has a television with local channels and a USB port. We are a 5-minute walk from pubs and restaurants offering sports coverage.

We offer quiet and comfortable accommodation close to the beach at a very low rate.

Blouberg Studios
Louis M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M

Baie rustig met al die fasiliteite wat nodig is.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies genoeg sonder enige probleme.

Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B

Baie skoon, rustig en stil, awesome plekkie!

Rob het ons vriendelik ontvang, ons het ons verblyf by Blouberg Studios terdeë geniet. Die eenheid is skoon en gerieflik ingerig, baie rustige omgewing en naby winkels en restaurante geleë, loopafstand van die see. Sal beslis weer daar tuisgaan en sal definitief die plek aanbeveel.

Louise V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Pragtige plek baie baie netjies. Rob is uiters behulpsaam.

Ons het die wonderlikste tyd gehad. Ons het eers 10uur die aand ingeboek en Rob was uiters behulpsaam. Alles is baie netjies en baie skoon. Daar is alles wat mens nodig het. Stapafstand van die strand en eetplekke. Sal beslis teruggaan.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie Louise, ons is bly jy het jou vakansie geniet.
Hopelik sien ons jou weer.

Blouberg Studios
Debbie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Quiet and private.

Quiet and private. Beautiful, clean and cosy. I loved the closeness to the beach and the central location. Value for money. Will definitely be back.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you kindly Deirdre.
Glad you enjoyed your stay. Look forward to seeing you again.

Blouberg Studios
Delia R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia R

Fantasties

Uiters aanbeveelbaar. Sentraal. Besonderse gasheer.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie vir jou lieflike woorde Delia.

Blouberg Studios
Zelda F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Baie oulik en gerieflik.

Skoon, netjies, en net wat jy nodig het vir 'n wegkomkansie. Pryse is baie goed.

Petru A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petru A

Netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs. Oulike uitgeruste eenheid.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Petru.

Blouberg Studios
Johannes Louis R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Louis R

Baie lekker plek om oor te slaap.

Blouberg Studio sal my definitief weer sien. Alles was in plek en in orde, baie netjies en vriendelike eienaars. Die warmwaterdruk in die studio waar ons gewoon het, het wel aandag nodig maar behalwe vir dit regtig 'n fantastiese ervaring gewees.

Riette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette V

Die verblyf was gerieflik, die eenheid voorsien alles wat 'n mense nodig het en is naby aan die hoofstrand geleë.

Ek sal Blouberg Studios aanbeveel vir iemand wat 'n gemaklike, goed toegeruste eenheid naby die see wil hê. Ek het spesifiek vir 'n see-aansig gesoek en al sê die beskrywing dat daar 'n uitsig op die see is, moet dit gesê word dat 'n klein stukkie blou water tussen twee geboue nie in my opinie tel as 'n see-uitsig nie. So nee, daar is nie 'n behoorlike see-uitsig nie en dit is belangrik om te noteer. Die enigste ander belangrike aspek om te noem is dat die TV net die oop kanale kry, daar is geen DStv nie en my TV was nie goed ingestel nie.

Blouberg Studios se terugvoer

Dear Riette,

Thank you for your feedback. We are happy to offer budget self-catering accommodation at a very reasonable price for anyone wanting to be close to the beach.

We have updated our listing accordingly to elaborate more on the views available and not available.

It is stated in the listing that we have a television with local channels i.e SABC 1,2, 3 and e.tv only.

Blouberg Studios
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Martie R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie R

Selfsorgeenhede was meer as gerieflik, skoon en heerlik gebly!

Selfsorgeenhede baie netjies, skoon en gerieflik - alles wat jy benodig. Sentraal geleë in Bloubergstrand. Vriendelik ontvang. Word verseker aanbeveel.

Blouberg Studios se terugvoer

Dankie Martie vir die mooi woorde.

Blouberg Studios
Jerome H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome H

Dit was uitstekend.

Ek sal dit aanbeveel enige tyd aan familie en vriende, en ekself sal dit weer bespreek.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie Jerome.

Blouberg Studios
Owen O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen O

Wonderful and relaxing.

Rob was a wonderful host. So friendly. He was readily available if we needed anything and answered any questions we had very quickly. The room was cozy, spotless and had everything that was listed in the ad. The area is perfect too. The streets are quiet, the beach is so close, exactly what we were looking for. Wish we could have stayed longer. Very good value for the money we paid.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik en ontspannend.

Rob was 'n wonderlike gasheer. So vriendelik. Hy was altyd beskikbaar as ons enigiets nodig gehad het en het enige vrae baie vinnig beantwoord. Die kamer was knus, vlekkeloos skoon en het alles gehad wat in die advertensie genoem is. Die area is ook perfek. Die strate is stil, die strand so naby, presies waarvoor ons gesoek het. Ek wens ons kon langer bly. Baie goeie waarde vir die geld wat ons betaal het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Blouberg Studios se terugvoer

Thank you very much. We hope to see you again.

Blouberg Studios
Peter M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Great thanks!

As in the photos, constructive comments include 1) tricky to get into the shower, and 2) a bath mat would be a useful addition. Great towels and linen. Rob is an attentive host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great dankie!

Soos in die foto's, konstruktiewe kommentaar sluit in: dis moeilik om in die stort te klim en 'n badmatjie sal help. Uitstekende handdoeke en linne. Rob is 'n bedagsame gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Susan F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Excellent!

Friendly host. Perfect quiet area and close to beach and everything else needed. Good bed, linen and towels. Booked 2 nights and stayed for 3. Thanks Rob! I would have stayed till Sunday if other commitments weren't already made. Good value for money and we will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

Vriendelike gasheer. Perfekte stil area en naby die strand en alles wat ons nodig gehad het. Goeie bed, linne en handdoeke. Ons het 2 nagte bespreek, maar vir 3 gebly. Dankie Rob! Ek sou tot Sondag gebly het as ek nie reeds ander planne gehad het nie. Goeie waarde vir geld en ons sal dit definitief weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Althea M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Althea M

Was 'n groot plesier en dierbare tuiste.

Het die vars seelug geniet. Die plek is baie netjies en die huisgesin baie dierbaar. Was aangenaam om mekaar se stilte- en rustyd te respekteer. Sal definitief weer dit daar geniet. Baie dankbaar dat hulle my vir so 'n baie lang tyd kon akkommodeer.

Blouberg Studios se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

Blouberg Studios
Suzette F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette F

Heel goed.

Die koffie was net 1 sakkie per persoon. Ons moes dus kies gaan ons koffie drink in die aand of los vir volgende oggend. Uitsit van paar beskuitjies word aanbeveel, asook klein houertjie vars melk. Geen sout of peper nie.

Vanaf R750
R750 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 42, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7051f56dec89865e45452c19e068970da4d31be7c72907557ee7621f507932a736dd989b3bb94f153878278af8bebd269a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 42 Dolphin Drive Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81439384517 18.47472846508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang