Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubergviews

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Albert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ontspannend, gemaklik, gerieflik. Dit is die tweede keer dat ons Bloubergviews gebruik, en soos die eerste keer was ons verblyf baie lekker. Die woonstel is ruim, goed toegerus en die omgewing verleen hom tot lekker stap, oulike koffiewinkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanlee J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Comfortable and peaceful. It is a close walk to the beach, but what made it so great was the heartwarming welcome and provision of all the necessary accessories to accommodate people. All it needs is a proper braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Naweek wegbreek. Van al ons ondervindigs, was Bloubergviews nog die beste. Die eenheid is ruim, netjies en goed toegerus. Alles werk, alles is skoon, met 'n pragtige uitsig. Veiligheid is meer as voldende. Dalk lyk dit op 'n kaart of dit effe ver van alles geleë is, maar dit is verbasend maklik en gou om in die stad, die noordelike voorstede en die Boland te kom. Die gasvrou Jill is vriendelik en baie behulpsaam en ons sal beslis weer hier oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

I highly recommend Bloubergviews! This unit exceeded my expectations! The communication regarding check-in was clear before my arrival. The unit is spacious, clean, and tidy. The bedding and towels were fresh and clean, and it had all the necessary amenities, including WiFi. The location is convenient, with easy access to the beach and stunning views of the ocean and Table Mountain. The price is reasonable considering what they offer. I would recommend this unit to anyone looking for a peaceful place to relax that is still close to shops, restaurants, and beaches. The hosts were friendly and kind. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

It was fantastic. Great host. Fantastic views and very safe and secure area. Even my kids loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Die ideale verblyf, baie goed toegerus, pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly by Bloubergviews. Jill het seker gemaak dat ons alles het wat benodig word vir 'n lekker kuier in Blouberg. Die plek is goed toegerus, daar is voorsiening gemaak vir beurtkrag, die parkering is veilig en die uitsig is iets besonders. Ons kan Bloubergviews aanbeveel en sal baie graag in die toekoms weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bloubergviews
It was a pleasure hosting Talita and her son. Lovely guests who left the apartment clean and tidy. Hope you visit Blouberg again and use our accommodation. Many thanks

Anita W
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Uitstekende gashere wat my op hoogte gehou het van die reëlings en inboek-detail. Uitstekende verblyf, netjies, goed ingerig — ook vir beurtkrag. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike verblyf. Goed geleë en rustige, stil gebied. Sal definitief weer van hul geriewe gebruik maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick Jay F
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Pleasant home away from home stay. The hosts Jill and Patrick are extremely friendly and they even had extra lights and a gas stove in case the power goes off. The apartment has an inverter which makes it a perfect option during load shedding, keeping the TV, decoder and the fibre on! It is a bit cold, but hey, it is winter after all. Perfect stay! I really enjoyed my stay while my flat is being renovated before the big move.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige uitsig naby aan strand. Baie netjies, mooi uitsig, voorsiening vir beurtkrag. Sal graag weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bloubergviews
A lovely family. It was a pleasure to host them. My apartment was left clean and tidy. Hope to see you again.

Heloise O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beste uitsig op Tafelberg! Gerieflike verblyf voor Two Oceans Marathon. Ons is vriendelik ontvang, daar was goeie kommunikasie, planne om beurtkrag se impak te verminder (gasstofie, ligte, UPS). Die eenheid is goed toegerus, geen onduidelikheid hoe dinge werk by die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bloubergviews
Thank you Heloise for your kind words. You were stunning guests. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NjU4ZGI4LTJjY2YtNDk0OS1hZWNjLTI0ZjEwYTdiNDIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 5 mense 25 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802877184337 18.462424526845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang