Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubergviews

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Bloubergviews
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronelle J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Goeie omgewing, goeie ligging.

Dit is 'n stil, aangename omgewing naby die see. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Albert L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L

Ontspannend, gemaklik, gerieflik.

Dit is die tweede keer dat ons Bloubergviews gebruik, en soos die eerste keer was ons verblyf baie lekker. Die woonstel is ruim, goed toegerus en die omgewing verleen hom tot lekker stap, oulike koffiewinkels en restaurante.

Juanlee J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanlee J

Comfortable and peaceful.

It is a close walk to the beach, but what made it so great was the heartwarming welcome and provision of all the necessary accessories to accommodate people. All it needs is a proper braai area.

Albert L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L

Naweek wegbreek.

Van al ons ondervindigs, was Bloubergviews nog die beste. Die eenheid is ruim, netjies en goed toegerus. Alles werk, alles is skoon, met 'n pragtige uitsig. Veiligheid is meer as voldende. Dalk lyk dit op 'n kaart of dit effe ver van alles geleë is, maar dit is verbasend maklik en gou om in die stad, die noordelike voorstede en die Boland te kom. Die gasvrou Jill is vriendelik en baie behulpsaam en ons sal beslis weer hier oorbly in die toekoms.

Andriette C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette C

I highly recommend Bloubergviews!

This unit exceeded my expectations! The communication regarding check-in was clear before my arrival. The unit is spacious, clean, and tidy. The bedding and towels were fresh and clean, and it had all the necessary amenities, including WiFi. The location is convenient, with easy access to the beach and stunning views of the ocean and Table Mountain. The price is reasonable considering what they offer. I would recommend this unit to anyone looking for a peaceful place to relax that is still close to shops, restaurants, and beaches. The hosts were friendly and kind. Thank you.

Sibongile M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M

It was fantastic.

Great host. Fantastic views and very safe and secure area. Even my kids loved the place.

Talita M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Die ideale verblyf, baie goed toegerus, pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly by Bloubergviews. Jill het seker gemaak dat ons alles het wat benodig word vir 'n lekker kuier in Blouberg. Die plek is goed toegerus, daar is voorsiening gemaak vir beurtkrag, die parkering is veilig en die uitsig is iets besonders. Ons kan Bloubergviews aanbeveel en sal baie graag in die toekoms weer daar wil bly.

Bloubergviews se terugvoer

It was a pleasure hosting Talita and her son.
Lovely guests who left the apartment clean and tidy.
Hope you visit Blouberg again and use our accommodation.
Many thanks

Bloubergviews
Anita W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Uitstekende gashere wat my op hoogte gehou het van die reëlings en inboek-detail.

Uitstekende verblyf, netjies, goed ingerig — ook vir beurtkrag. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike verblyf. Goed geleë en rustige, stil gebied. Sal definitief weer van hul geriewe gebruik maak. Baie dankie.

Patrick Jay F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick Jay F

Pleasant home away from home stay.

The hosts Jill and Patrick are extremely friendly and they even had extra lights and a gas stove in case the power goes off. The apartment has an inverter which makes it a perfect option during load shedding, keeping the TV, decoder and the fibre on! It is a bit cold, but hey, it is winter after all. Perfect stay! I really enjoyed my stay while my flat is being renovated before the big move.

Matthew S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S

Pragtige uitsig naby aan strand.

Baie netjies, mooi uitsig, voorsiening vir beurtkrag. Sal graag weer hier wil bly.

Bloubergviews se terugvoer

A lovely family. It was a pleasure to host them.
My apartment was left clean and tidy.
Hope to see you again.

Bloubergviews
Heloise O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise O

Beste uitsig op Tafelberg! Gerieflike verblyf voor Two Oceans Marathon.

Ons is vriendelik ontvang, daar was goeie kommunikasie, planne om beurtkrag se impak te verminder (gasstofie, ligte, UPS). Die eenheid is goed toegerus, geen onduidelikheid hoe dinge werk by die kompleks.

Bloubergviews se terugvoer

Thank you Heloise for your kind words.
You were stunning guests.
Hope to see you again.

Bloubergviews
Kotie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie N

Wow, stunning bly plek.

Ligging van blyplek is so awesome.

Tracy S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tracy S

Super fantasties.

Verblyf was perfek! Alles wat jy nodig het is daar, goed toegeruste eenheid, ligging is perfek, uitsig is super mooi, Jill en haar man is hope vriendelik, kommunikasie was goed, net 'n boodskappie weg, eenheid is netjies en lieflik, sal enige tyd weer daar wil oorbly! Elektrisiteit tydens beurtkrag, amper vergeet ek.

Bloubergviews se terugvoer

Thank you Tracy for those kind words.
Thank you for leaving my apartment so neat and tidy and for being such great guests.
Hope to see you again.

Bloubergviews
Karin S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Awesome place and awesome view.

This is an awesome place to stay and the view is great.

Bloubergviews se terugvoer

Thank you Karin, for being such a great guest.
I hope to see you again in the future.

Bloubergviews
Hugo V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Waarde vir Geld.

Was beslis die moeite werd, skoon en netjies. Sal weer gaan kuier as ek/ons in die omgewing is.

Bloubergviews se terugvoer

Thank you Hugo. It was a pleasure hosting you, hope to see you again in the future.
Regards,
Jill

Bloubergviews
Doeke T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doeke T

Goedgeleë, netjiese, ruim woonstel.

Die woonstel is groot en toegang is gerieflik met goeie parkering. Gasvrou was baie behulpsaam.

Bloubergviews se terugvoer

Thank you Doeke, for using my accommodation. It was a pleasure hosting these lovely people.
Hope we see you again in the future.
Kind regards,
Jill

Bloubergviews
Enid P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid P

Lieflike ruim en skoon woonstel.

Pragtige see uitsig en lekker naby aan alles. Sal enige tyd weer daar wil vakansie hou, hierdie keer net 'n bietjie langer. Jill is baie gasvry en die komunikasie van haar kant af was uitstekend.

Elize B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Goeie ligging, skoon en netjies.

Lekker om in 'n skoon en netjiese plek te bly met 'n mooi uitsig. Die ruimte maak die kuier ook baie lekker met die WiFi en DStv wat beskikbaar is. Lekker geslaap op die koningingrootte-beddens met wit beddegoed wat vars en skoon was. Nie te ver van die stad, inkopiesentrums en goeie restaurante nie.

Juanita E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Baie netjiese en ruim woonstel met pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Die woonstel is loopafstand vanaf die strand, dit is baie netjies en ruim en die uitsig is asemrowend. Jy kan die see sien uit elke vertrek. Die woonstel is goed ingerig en basiese skoonmaak benodighede was voorsien.

Heinrich S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Amazing.

Die ligging is ideaal vir strand. Die uitsig is asemrowend. Die MyCity-busdiens is maklik toeganklik by die hek en sentraal vir winkelsentrums en reis na die middestad. Die gebou is baie veilig en ’ntuiste van jou huis af. Lekker gebly.

Bloubergviews se terugvoer

It was a great pleasure hosting these lovely people from Port Elizabeth. Thank you for leaving our apartment in such a tidy and neat manner. Kind regards, Jill

Bloubergviews
Johan N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie lekker gebly in 'n baie mooi plek wat baie netjies en baie goed toegerus is, met vriendelike gasheer en gasvrou.

Die woonstel is eintlik Blouberg Heights 203 en nie Blouberg Views 124 nie. Volgens die kantoor is daar nie 'n woonstel met die nr.124 nie. Die kommunikasie van die verhuurders was uitstekend en daarby was hulle baie vriendelik en baie behulpsaam. Die woonstel is 'n pragtige ruim, netjiese, goed toegeruste woonstel waar ons baie gerieflik gebly het. By dit alles is die see, die uitsig is wonderlik mooi. Hierdie woonstel is sonder twyfel 5 sterre werd! Die beskrywing van die woonstel op die webtuiste is korrek. Ons sal Blouberg Heights 203 by ander aanbeveel.

Anna-marie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Heerlik!

Baie netjies en skoon, ligging is ideaal.

Bloubergviews se terugvoer

Thanks Anna-marie,
It was a please accommodating you and thank you for leaving the apartment tidy and clean.
Hope you will be visiting Bloubergstrand again.
Regards
Jill

Bloubergviews
Marthie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie F

Gerieflik en uitstekend.

Was baie vriendelik ontvang. Het nog nooit so lekker gebly met die see wat jy in agtergrond mee aan die slaap kan raak en wakker word in oggende. Loopafstand van strand en nabygeleë plekkies. Sal vir seker weer terugkom na hierdie stukkie hemel by die see.

Lizahn H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn H

Baie gasvrye diens en baie ruim woonstel.

Sal almal hoogs aanbeveel om hier te gaan bly. Baie netjiese en ruim woonstel met asemrowende uitsig van Tafelberg en die see uit elke kamer. Die eienaars is ook baie tegemoetkomend en vriendelik. Sal graag weer daar bly.

Tumi M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi M

Good value for money.

The apartment was very clean and neat. The owner provided almost everything and we did not need to buy anything additional. I appreciated her responsiveness to the one challenge we had and her patience as we checked out. It was a pleasant and relaxed stay.

Bloubergviews se terugvoer

Thank you for the positive review, Tumi. I want to thank you for looking after our apartment so nicely and for leaving it so beautifully clean and tidy. I also hope you plan to visit us again.

Regards,
Jill van Eyssen

Bloubergviews
Thereza V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza V

Awesome, awesome.

Thank you so much for your hospitality. It was an awesome stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome, awesome.

Baie dankie vir die gasvryheid. Die verblyf was awesome.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bloubergviews se terugvoer

Thank you Thereza for the positive review. I also want to thank you for leaving our apartment so clean and tidy. The R30.00 you left for the broken glass was not necessary but appreciated.

Kind regards,
Jill van Eyssen

Bloubergviews
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NjU4ZGI4LTJjY2YtNDk0OS1hZWNjLTI0ZjEwYTdiNDIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 5 mense 26 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802877184337 18.462424526845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang