Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubergstrand Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Bloubergstrand Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Babalwa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa S

Excellent stay.

We had a very pleasant stay here. My kids loved their room, very spacious, clean and modern. The staff was very super friendly and always willing to help. We will definitely use this accommodation in our next visit. The only thing I would recommend is availability of air conditioners in the rooms.

Ingrid D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Goeie duvet, laat mens heerlik slaap. Julle voldoen aan daardie vereiste. Baie dankie.

My verblyf by julle was lekker. Skoon en ruim kamer. Parkering voor die kamer is 'n aanwins. Die kontakpersone was baie behulpsaam en vriendelik. Net iets wat ander gaste dalk sal verlang - 'n solar-liggie in die kamer tydens load shedding en 'n WiFi-router wat die WiFi aanhou tydens load shedding.

Irene A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Altyd 'n plesier om gebruik te maak van hul dienste.

Baie netjiese, privaat en veilige bestemming. Geleë naby eetplekke en winkelsentrums.

Irene A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Veilige, skoon en rustig.

Lekker sentraal naby die see en verskeie winkels.

Louine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louine S

Gerieflik, net wat ons nodig gehad het! Baie dankie.

Ons was elke aand gevang deur load shedding en reisbeperkings het nie toegelaat dat ons 'n ekstra liggie kon inpak nie. Dit sal baie help indien daar 'n noodliggie beskikbaar kan wees wat automaties tydens load shedding iskop.

Irene A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Skoon, sentraal en privaat.

Sal dit aanbeveel en definitief weer bespreek.

Christiaan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan C

Netjiese verblyf.

Baie netjiese verblyf en rustige omgewing. Ons het loadshedding gehad van 4 ure en alhoewel daar 2 kerse was, sou ek aanbeveel dat daar gekyk word na ander vorms van beter beligting. Vir die groot vertrek het daardie kerse geen doel gedien nie.

Monica M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica M

Gerieflik

Klein, maar dis voldoende vir 'n vinnige oornagplek. Jou motor kan jy veilig parkeer.

Anneke P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P

Aangenaam, baie dankie.

Dit was die tweede keer dat ons Bloubergstrand Lodge besoek juis omdat ons die vorige keer tevrede was.

Loraine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Loraine S

Teleurstellend.

Gasvrou het ons per WhatsApp ingelig hoe om onsself in te boek. Teerblad voor kamers, geen afdak of sitplek buite nie. Kamer het net 2 kleinvensters voor. Geen ventilasie nie. Baie onpersoonlik.

Bloubergstrand Lodge se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Dis jammer dat jy voel ons verdien so lae gradering. Oor die ventilasie in die kamer, daar is ñ extractor fan in die badkamer. Daar is 2 vensters om oop te maak soos jy genoem het, en dan ook die groot skuif deur wat jy natuurlik kon oop los om vars lug in die kamer te kry. Meeste van ons gaste verkies die self in klok opsie, jammer as dit vir jou onpersoonlik was. Net vir toekoms as jy besprekings maak, lees versigtig oor wat presies die verblyf offer om teleurstelling te voor kom. Bv. Jy praat van ñ afdak en plek om buite te sit, maar nêrens in die beskrywing van ons kamers se dit ons offer dit nie. Die teer blad voor die kamer is daar vir die parkering vir gas se kar, agter die elektroniese hek. Wat meeste gate ook waardeer en so verkies. Vriendelike groete.

Bloubergstrand Lodge
Louise S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Ons was baie beïndruk met die plek. Baie ruim en skoon en netjies. Alles wat jy nodig het was daar.

Karla het haarself oortref. Baie beïndruk. Ons beveel die plek 100% aan. Dis baie goedkoop en baie naby aan alles. Ons eerste vakansie in die Kaap was perfek. Sal definitief weer gaan. Die plek het alles wat jy nodig het en daar is ekstra soos toiletpapier en gas vir die stoof. Ons het baie tuis gevoel. Ons kan niks negatief van die plek sê nie. Alles was perfek. Net te min vurke vir die huis. Maar dis nie 'n probleem nie. Alles was netjies en lekker.

Engela L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Die lodge is baie sentraal ons het baie lekker gebly.

Die kamer was baie netjies met al die nodige toerusting. Veilige parkeerplek en goeie kliëntediens.

Eurika J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika J

Fantasties!

Baie veilig en privaat. Baie dankie aan Karla.

Paul V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Waarde vir geld.

Netjies en skoon. Die feit dat die instansie bereid is om een nag se slaapplek te verskaf is prysenswaardig.

Trix P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trix P

All was good. Only problem is that I am very short and coffee station was very high. Difficult to use kettle.

If my stay had been longer than one night, I would have shifted things to a lower place, but it was not worth unsettling things for one night.

Anneke P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P

Waarde vir geld, aangename verblyf.

Die verblyf was aangenaam. Ons het aanvanklik 'n probleem met kommunikasie gehad. Ons moes 'n identititeitsfoto Vrydag verskaf aangesien ons na vyf sou arriveer. Ons was Vrydag op pad en moes moeite doen om die verlangde vereistes na te kom.

Malvonia C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malvonia C

Baie lekker en sal beslis weer oorbly.

Ek het die plekkie regtig geniet. Baie huislik en stil.

Chanton F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanton F

Peaceful stay!!

We enjoyed the stay.

Yvette E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette E

Baie netjies en skoon.

Baie netjiese plek. Goed georganiseerd en vriendelike diens. Sal dit definitief aanbeveel.

Rowena J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena J

Very pleasant.

Very quiet, secure and comfortable. Would definitely pop in again.

Leonora M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora M

The room was super clean and the host was very helpful.

I can recommend it to my friends and family.

Michelle B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Baie gerieflik en naby winkels.

Loopafstand van winkels en eetplekke. Kamer is klein, maar gerieflik. Wasbak in badkamer net bietjie ongemaklik, maar verder is daar alles wat nodig is vir 'n gerieflike oorslaap vir 'n paar aande. Die diens was baie vriendelik en baie maklik om in te boek. Baie dankie.

Hendrika V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrika V

Gerieflike en netjiese kamer - voldoen aan ons behoeftes vir die naweek.

Hou so aan. Netjies, skoon en veilig.

Annalise V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise V

Lekker skoon en netjiese plek.

Ons was heeldag uit, so vir ons was dit net 'n lekker en netjiese slaapplek saans.

Jan M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Baie netjies en skoon.

Die kamer was baie mooi skoon en netjies. Karla was baie vriendelik en het elke keer dadelik geantwoord as ons iets gevra het. Karla is beslis 'n aanwas vir Bloubergstrand Lodge.

Minta C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minta C

Rustig en veilig.

Net 1 nag daar deurgebring, ontvangs vriendelik en Karla het heeltyd met my in kontak gebly met aankoms. Baie goeie ervaring.

Amelia G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia G

Ons verblyf by die instansie was uitmuntend! Baie netjies, heerlik groot en goed toegerus.

Die gasheer was baie hulpvaardig - en die perseel was daagliks baie mooi skoongemaak. Daar is genoeg van alles en ons het heerlik gekuier!

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ross M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross M

Dankie.

Baie Dankie. Was gemaklik en lekker naby aan alles.

Veronique K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique K

Had a great stay at this lodge. Would definitely recommend this place.

The place is clean and comfy. Friendly host. Has all the facilities you need to have a good time. Seems like a safe area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het baie lekker gebly by hierdie lodge. Sal die plek definitief aanbeveel.

Die plek is skoon en gerieflik. Vriendelike gasheer. Het al die geriewe wat jy nodig het vir 'n goeie tyd. Lyk soos 'n veilige area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA019da3ff0c2a1cb2e3bed5cc0e3d2a43c9a503819c5a31557dedf424697884dad0eff795f56392ffaa70cfc65c2726d9f6d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 41 Birkenhead Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.825752443557 18.485221049685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang