Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubergstrand Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Babalwa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Excellent stay. We had a very pleasant stay here. My kids loved their room, very spacious, clean and modern. The staff was very super friendly and always willing to help. We will definitely use this accommodation in our next visit. The only thing I would recommend is availability of air conditioners in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Goeie duvet, laat mens heerlik slaap. Julle voldoen aan daardie vereiste. Baie dankie. My verblyf by julle was lekker. Skoon en ruim kamer. Parkering voor die kamer is 'n aanwins. Die kontakpersone was baie behulpsaam en vriendelik. Net iets wat ander gaste dalk sal verlang - 'n solar-liggie in die kamer tydens load shedding en 'n WiFi-router wat die WiFi aanhou tydens load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Altyd 'n plesier om gebruik te maak van hul dienste. Baie netjiese, privaat en veilige bestemming. Geleë naby eetplekke en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Veilige, skoon en rustig. Lekker sentraal naby die see en verskeie winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gerieflik, net wat ons nodig gehad het! Baie dankie. Ons was elke aand gevang deur load shedding en reisbeperkings het nie toegelaat dat ons 'n ekstra liggie kon inpak nie. Dit sal baie help indien daar 'n noodliggie beskikbaar kan wees wat automaties tydens load shedding iskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene A
1 nag
5.0
Mrt 2023

Skoon, sentraal en privaat. Sal dit aanbeveel en definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Netjiese verblyf. Baie netjiese verblyf en rustige omgewing. Ons het loadshedding gehad van 4 ure en alhoewel daar 2 kerse was, sou ek aanbeveel dat daar gekyk word na ander vorms van beter beligting. Vir die groot vertrek het daardie kerse geen doel gedien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Gerieflik Klein, maar dis voldoende vir 'n vinnige oornagplek. Jou motor kan jy veilig parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anneke P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Aangenaam, baie dankie. Dit was die tweede keer dat ons Bloubergstrand Lodge besoek juis omdat ons die vorige keer tevrede was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

Teleurstellend. Gasvrou het ons per WhatsApp ingelig hoe om onsself in te boek. Teerblad voor kamers, geen afdak of sitplek buite nie. Kamer het net 2 kleinvensters voor. Geen ventilasie nie. Baie onpersoonlik.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Sharon
Bloubergstrand Lodge
Dankie vir jou resensie. Dis jammer dat jy voel ons verdien so lae gradering. Oor die ventilasie in die kamer, daar is ñ extractor fan in die badkamer. Daar is 2 vensters om oop te maak soos jy genoem het, en dan ook die groot skuif deur wat jy natuurlik kon oop los om vars lug in die kamer te kry. Meeste van ons gaste verkies die self in klok opsie, jammer as dit vir jou onpersoonlik was. Net vir toekoms as jy besprekings maak, lees versigtig oor wat presies die verblyf offer om teleurstelling te voor kom. Bv. Jy praat van ñ afdak en plek om buite te sit, maar nêrens in die beskrywing van ons kamers se dit ons offer dit nie. Die teer blad voor die kamer is daar vir die parkering vir gas se kar, agter die elektroniese hek. Wat meeste gate ook waardeer en so verkies. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA019da3ff0c2a1cb2e3bed5cc0e3d2a43c9a503819c5a31557dedf424697884dad0eff795f56392ffaa70cfc65c2726d9f6d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 41 Birkenhead Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.825752443557 18.485221049685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang