Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubergstrand Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Die area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg.

Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met privaat badkamers. Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n ekstra kind. Die oopplan-leefarea bied ook 'n kombuis wat goed toegerus is, sitarea, eetarea en pool-tafel. Die leefarea lei na die patio met 'n groot sonverhitte swembad. Daar is veilige parkeerplek.

Elke gastekamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook kasruimte, 'n lessenaar, stoel, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Geen partytjies, harde musiek of geraas word toegelaat nie. Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Babalwa S
Gesin met tieners
5.0
Excellent stay. We had a very pleasant stay here. My kids loved their room, very spacious, clean and modern. The staff was very super f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ingrid D
5.0
Goeie duvet, laat mens heerlik slaap. Julle voldoen aan daardie vereiste. Baie dankie. My verblyf by julle was lekker. Skoon en ruim kamer. Parkering ...
Sien meer
Mei 2023
Irene A
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd 'n plesier om gebruik te maak van hul dienste. Baie netjiese, privaat en veilige bestemming. Geleë naby eetplekke en winkelsentrums.
Mei 2023
Irene A
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, skoon en rustig. Lekker sentraal naby die see en verskeie winkels.
Apr 2023
Louine S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, net wat ons nodig gehad het! Baie dankie. Ons was elke aand gevang deur load shedding en reisbeperkings het nie toegelaat dat ons 'n ekstra...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bloubergstrand Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA019da3ff0c2a1cb2e3bed5cc0e3d2a43c9a503819c5a31557dedf424697884dad0eff795f56392ffaa70cfc65c2726d9f6d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 41 Birkenhead Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.825752443557 18.485221049685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang