Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Puik akkommodasie en ligging. Waarde vir geld. Ons verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Chanel het ons ontvang en haar diens en gasvryheid is super. Die eenheid is baie goed geleë in 'n stil en veilige kompleks. Ek sal die eenheid enige tyd aanbeveel en beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Dit het meer as voldoen aan ons vereistes en Chanel en Michael Kock is meer as net gashere. Hulle het ons baie welkom laat voel. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Baie lekker gebly! Great mense en lekker gebly, sal vir seker weer draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Uitstekende waarde. Goeie ligging en sekuriteit. Lekke privaat. Baie vriendelike diens. Sal weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cleashay D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Ons het dit geniet, dit was baie rustig en ons het ons privaatheid gehad. Die plek was net baie klein. Ons het verwag dat dit groter sou gewees het en as daar miskien meer geriewe nader was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Inge V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Aangenaam, rustig en ontspannend. Vriendelikheid en gasvryheid. Ons het die besoek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Baie lekker gebly. Baie netjiese apartment wat baie goed geleë is in Bloubergstrand en naby alle hoofweë, restaurante, winkels en strand. Gasheer en vrou baie vriendelik en is ons goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
Lang verblyf
4.8
Jan 2019

Netjies privaat eenheid, vriendelike ontvangs en perfekte ligging. Goeie waarde vir geld, netjies en stil met die basiese geriewe wat mens nodig het. Ligging is perfek en kan dit vir seker aanbeveel aan almal. Baie privaat en vir seker net wat mens nodig het na 'n lang jaar se harde werk. Die WiFi sal ek sê moet vir seker verbeter work, want die sein is baie swak en is bitter nodig want selfoonopvangs in die area is nie baie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Mrt 2019

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Karin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Geskik. Ons het die plek noodgedwonge nodig gehad en is hartlik ontvang en mooi gehelp. Alles was goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Santa Fe-singel 12, Big Bay, Bloubersgtrand, Kaapstad, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxSCk4WJ1CtY2mIK8YzyE8OD1pXHdN5b7TebFZb38csERBKXqGu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 12 Sante Fe Crescent Big Bay, Bloubergstrand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.782399375995 18.454220131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang