Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jan V - Mei 2021
Algehele gradering
Puik akkommodasie en ligging. Waarde vir geld.
Elsabe K - Apr 2021
Algehele gradering
Dit het meer as voldoen aan ons vereistes en Chanel en Michael Kock is meer as net gashere. Hulle het ons baie welkom laat voel.
Nadine S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Jacques H - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Cleashay D - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het dit geniet, dit was baie rustig en ons het ons privaatheid gehad. Die plek was net baie klein.
Inge V - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en ontspannend.
Michael M - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Christo L - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies privaat eenheid, vriendelike ontvangs en perfekte ligging.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Karin P - Des 2018
Algehele gradering
Geskik.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Santa Fe-singel 12, Big Bay, Bloubersgtrand, Kaapstad, 7437, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang