Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloublasie Struisbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Koos S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, ontspanne en rustig! Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Alles was in plek. Mooi uitsig, lekker stil area. Het ons verblyf baie geniet. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal definitief weer bespreek indien ek in daardie area kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lotitia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome stunning plekkie! Baie dankie vir 'n pragtige blyplekkie om na weg te kon glip. Die pragtigste uitsig met 'n patio. Ons het 'n absolute ruskasie geniet, lekker privaat en alle fasiliteite wat 'n vrou sal wou hê in haar eie huis, was daar beskikbaar. Dankie vir 'n pragtige netjiese plekkie, goed geleë ook, ons sal wel weer besoek vir seker! Baie Jesus seëninge en groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Hallo liewe Lotitia Wil net graag baie dankie sê vir die mooi en goeie resensie wat jy gegee het oor Bloublasie! Ek waardeer dit regtig opreg. Liefde-groete Irene Greyling

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gaan definitief weer kuier! Dit was net lekker! Ons het so lekker gerus en die perfekte gashere! Die woonstel was skoon en baie mooi met alles wat jy kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Dankie vir jou mooi woorde, Corrie. Dit sal vir ons lekker wees as jy weer kom kuier. Groete Irene Greyling

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie plek om te rus en te ontspan. Verblyf was rustig en verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Enjoyable. We had a wonderful stay. A beautiful and comfortable place and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Uitstekende verblyf. Sal dit definitief aanbeveel. Uitstekende verblyf. Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlike eetplekkies, rondgery, Mees Suidelike punt van Afrika, gaan stap by Wae. Ons het dit baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Net 'n klein punt - waterdruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Hallo Ek wil net noem dat ons waterdruk probleme 'n resultaat is van beurtkrag en die Munisipaliteit se generators wat nie outomaties aanskakel nie. Ons het egter die probleem uitgesorteer deur 'n sterker drukpomp in te sit met 'n 'control valve'. Ek glo die waterdruk en probleme daarmee is nou reggestel. Groete, [Name Removed for Privacy]

Gerard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik, baie goed ingerig met alles wat jy benodig, selfs tandestokkies. Enigste negatiewe terugvoer is dat gaste nie die deur na die hoofhuis self kan sluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Die deur onderaan die trappe na die hoofhuis word gesluit, maar ek verstaan Gerard se kommentaar, ek sal 'n slot bo-aan die skuifdeur aanbring. Groete Irene

Jacqualine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig, uitsig baie mooi, plek netjies en skoon, met al die basiese goed. Baie lekker, sal definitief weer daarheen wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig met 'n mooi uitsig oor die see. Die verblyf by die gastehuis is perfek. Dit is net Eskom se beurtkrag wat veroorsaak dat die water wegraak as die krag lank af is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 41, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ODU1ZDRhLWM4MWEtNDZiNi1hZDVlLWUxMmYyYzBhOGJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 41 Moira Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.81059 20.0265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang