Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubrak Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delverstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bloubrak Gastehuis bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Parys. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groepie vriende en spog met 'n swembad.

Die gastehuis bied verblyf in 2 eenhede wat elk oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers beskik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, 2 yskassies, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Albei slaapkamers het ook TV's, yskassies, mikrogolfoonde en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike braai-area en 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Delverstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delverstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5775733dbcff1300ec4e7b5a20f97cdd275005300a6438e399a6b2c1bc8947f85baa1b2b70b1f18dcdeffaff55ed9509831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 5 Delver Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.90348895324 27.442710601189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem