Blougans B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Hester D - Jan 2023
Algehele gradering
Mal oor Gansbaai. Mense is so vriendelik en laat jou dadelik tuis voel.
Ilze E - Jan 2022
Algehele gradering
Ons gasheer en vrou het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal dit beslis aanbeveel.
Blougans B&B se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Renaye P - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Hilary V - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon.
Johan D - Feb 2018
Algehele gradering
Mees onbeskofte ontvangs nog ooit.
Blougans B&B se terugvoer
In die eerste plek ons het parker areas waar ons gaste gratis kan parker en ons wil dit vir hulle so gemaklik moontlik maak om so na as moontlik aan hulle kamer te parkeer. Ons het nog nooit ander gaste gehad wat skaam is om voor mekaar te sit en eet nie en gewoontlik sit hulle tot 2 ure om die ontbyt tafel en gesels met mekaar. Maar ongelukkig klink dit nie of Meneer Dreyer met enige iets tevrede is nie. As ons in die vervolg weer N Mnr Johan Dreyer person se navraag vir verblyf kry sal ek dit maar net eenvoudig weier want vir onbeskofte mense het ons nie tyd nie ons is n baie gemaklike familie saam.
Louise W - Apr 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het met vriendelike en gasvrye diens van die eienaars!
Blougans B&B se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, ons probeer om altyd ons gaste tevrede te stel. Hoop om julle weer eendag te verwelkom
Groete,
Lorette
C.w.l. Kooring H - Nov 2017
Algehele gradering
Wij hebben het heel prettig gehad.
Blougans B&B se terugvoer
Baie dankie Meneer Kooring Ons is bly u het lekker gebly en hoop om u weer te sien.
Liana H - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig, skoon, huislik, gasvry, fantasties!
Blougans B&B se terugvoer
Baie Dankie en ons het julle geniet as gaste
Wendy K - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Blougans B&B se terugvoer
Baie dankie Wendy. Ek probeer my uiterste bes om my gaste tevrede te stel. Hoop om julle eendag weer te sien. Groete. Lorette
Amanda V - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Tersia W - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Blougans B&B se terugvoer
Baie dankie Tersia.
Czar S - Jan 2016
Algehele gradering
Good value for money.
Blougans B&B se terugvoer
Thank you Czar, hope to see you in the future again.
Frikkie K - Des 2016
Algehele gradering
Swak, het nie in gastehuis geslaap a.g.v oorbespreking.
Blougans B&B se terugvoer
Dit is baie jammer en met opregte spyt dat julle so voel. Gelukkig is julle die eerste gaste wat so deur my behandel is, maar ek het darem gesorg dat julle slaapplek het vir die nag en Mnr Kotze het die aand, toe julle ingekom het, vir my gesê hy gee nie om nie hy soek net 'n plekkie om sy kop neer te sit. Mev Kotze het die volgende oggend om 05:00 vir my gesê dat hulle baie lekker geslaap het.
Rina W - Aug 2015
Algehele gradering
Gasheer was baie joviaal. Keurige kamer.
Blougans B&B se terugvoer
Baie dankie Rina. Jammer jy is ontevrede oor die enkel kamer, maar al ons kamers is dubbel kamers party net groter as ander. Hoop om julle eendag weer te sien en n groter kamer te gee. Lorette
Benita V - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker ruim en skoon kamers, maar nie algeheel tevrede nie.
Blougans B&B se terugvoer
Jammer oor wat gebeur het maar toe ek jou die aand gevra het het jy vir my gesê jy en jou dogter is gewoond om te trek van een plek na n ander en dat dit nie saak maak nie. Hoop om julle eendag weer te sien en sal vergoed vir die ongerief wat julle moes deur gaan. Lorette
Sanet J - Des 2013
Algehele gradering
Wonderlik gasvry.
Blougans B&B se terugvoer
Baie dankie, waardeer u weergawe van ons gaste huis, prober altyd die beste vir my gaste doen. U is baie welkom om terug te kom. Lorette
Andre T - Des 2013
Algehele gradering
Tops!
Blougans B&B se terugvoer
Jammer oor die borrelbad se water wat koud was, maar dit vat 4 ure om warm te word. Hoop om julle eendag weer te sien. Lorette
John M - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam, baie goeie diens .. .geen klagtes nie. Eienaars baie gasvry en vriendelik.
Henriëtte S - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was baie rustig en aangenaam. Die ontbyt was heerlik!
Oelie O - Jan 2012
Algehele gradering
Boeregasvryheid!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blougansstraat 17, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang