Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blougans B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Mal oor Gansbaai. Mense is so vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Gansbaai is 'n bekoorlike dorp, mees awesome en vriendelike mense. Ons verblyf by Blougans B&B was puik, heerlike onbyt. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ons gasheer en vrou het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal dit beslis aanbeveel. Baie gerieflik, skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Blougans B&B
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Renaye P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Pleasant stay. Delicious breakfast and very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hilary V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Awesome. Lovely hosts. Lovely breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Vriendelik, netjies en skoon. Die enigste negatiewe opmerking is dat die DSTV sentraal beheer word en terwyl ons nog 'n program geniet die kanaal net verander word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2018

Mees onbeskofte ontvangs nog ooit. Eet ontbyt aan een tafel met ander gaste. Vrou het ons nie eens verwelkom nie. Sy het net die volgende gesê: Waar het jy gestop? Jy skuld my R550 en moet kontant wees. Geen kaartmasjien. Ek maak Engelse ontbyt, het jy 'n problem daarmee? Gelukkig was die kamer baie netjies, anders het ons net daar omgedraai.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Lorette
Blougans B&B
In die eerste plek ons het parker areas waar ons gaste gratis kan parker en ons wil dit vir hulle so gemaklik moontlik maak om so na as moontlik aan hulle kamer te parkeer. Ons het nog nooit ander gaste gehad wat skaam is om voor mekaar te sit en eet nie en gewoontlik sit hulle tot 2 ure om die ontbyt tafel en gesels met mekaar. Maar ongelukkig klink dit nie of Meneer Dreyer met enige iets tevrede is nie. As ons in die vervolg weer N Mnr Johan Dreyer person se navraag vir verblyf kry sal ek dit maar net eenvoudig weier want vir onbeskofte mense het ons nie tyd nie ons is n baie gemaklike familie saam.

Louise W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Alles wat jy nodig het met vriendelike en gasvrye diens van die eienaars! Die kamers is baie gerieflik en netjies, al die basiese goed is daar. Die ontbyt was van goeie gehalte, en die eienaars baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Blougans B&B
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, ons probeer om altyd ons gaste tevrede te stel. Hoop om julle weer eendag te verwelkom Groete, Lorette

C.w.l. Kooring H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2017

Wij hebben het heel prettig gehad. Wij, een senior echtpaar uit Nederland, hebben 4 dagen gelogeerd in Blougans B&B. Goede kamer met prima bedden, top ontbijt. Blougans B&B is zijn prijs dik waard!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Blougans B&B
Baie dankie Meneer Kooring Ons is bly u het lekker gebly en hoop om u weer te sien.

Liana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2017

Pragtig, skoon, huislik, gasvry, fantasties! Wonderlike, gasvrye verblyf in huislike atmosfeer. Gasheer en gasvrou gee persoonlike aandag en gaan uit hul pad om gaste welkom te laat voel. Alles is silwerskoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Blougans B&B
Baie Dankie en ons het julle geniet as gaste

Wendy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2017

Pragtige see-uitsig. Gasheer en -vrou baie vriendelik en was behulpsaam a.g.v. dubbele bespreking. Moes die eerste nag in 'n ander gastehuis tuisgaan. Baie netjies en ontbyt heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lorette
Blougans B&B
Baie dankie Wendy. Ek probeer my uiterste bes om my gaste tevrede te stel. Hoop om julle eendag weer te sien. Groete. Lorette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blougansstraat 17, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnnr5ZF7yExe6F3Ey3f2SxDkSetX69g9zlzhAiFhC5JqMstCzv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 17 Blougans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571249213072 19.351987838745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang