Blougans B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blougansstraat 17, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blougans B&B is 'n luukse gastehuis in Perlemoenbaai by Gansbaai se ingang. Dié omgewing is bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede en die witdoodshaaie.
Daaar is 3 ruim kamers wat elkeen uniek versier is en 'n balkon met luisterryke uitsigte oor Walkerbaai deel. Walkerbaai is die enigste walvisreservaat in Suid-Afrika. Die balkonne en slaapkamera bied uitsigte oor die see waar gaste die walvisse en dolfyne in die baai kan dophou of die sonsondergang kan bewonder. Elke kamer het 'n TV en gaste is welkom om die kuierarea te ontspan.
'n Volledige ontbyt word soggens bedien. Daar is 'n binne- en buitebraai beskikbaar en die Jacuzzi is ideaal vir gaste wat die uitsig oor die baai met 'n drankie in die hand wil bewonder.
Die gashere help graag met die reëlings vir doendinge soos haaihokduik en walviskyk, of enige van die ander doendinge in die omgewing. Daar is ook 4x4-roetes, see-kajakvaarte, perdry en gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Blougansstraat 17, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Blougans B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blougansstraat 17, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang