Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouberg Private Nature Reserve

Selfsorg
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
De Kuile Glamping Tent
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Elke safari-styl-glanskamptent het 2 enkelbeddens en 'n dek met 2 stoele. Gaste in die tente deel 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea, 'n boma met 'n plonspoel op die dek, 'n vuurput, braai-areas en ablusiegeriewe met warm storte.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar die verblyf is selfsorg en gaste moet hul eie kos, drinkgoed en hout saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gecko Cottage
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Een van 2 opgeknapte plaaskothuise. Hierdie kothuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n stoep met sitplek en 'n braai. Wi-Fi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar die verblyf is selfsorg en gaste moet hul eie kos, drinkgoed en hout saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bloukrans Off-Grid Cabin
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaaparea in die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 1 enkelmatras vir ekstra slaapplek. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of 'n gesin. Daar is geen selfoonsein of WiFi nie. Krag word deur die son verskaf om die yskas en ander toestelle aan te hou. Die eenheid het 'n omsetter om selfone en kleiner toestelle te laai. Buite word bergwater uit 'n diep boorgat gepomp en deur gas verhit. Gaste kan oor die vuur by di ebuitebraa-area kook of die klein gasstoof gebruik. Verder is daar 'n groot stoep met uitsigte en gaste kan in die ou plaasdam swem. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar die verblyf is selfsorg en gaste moet hul eie kos, drinkgoed en hout saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca00a6ce25ea90a54347f3dfda3f3f049a321dcdc4782c4cbe6e6008d27913a9d4d42de2881685946d96712dc193ebb136a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) Ouberg Private Nature Reserve Ouberg Pass & Driekuilshoogte Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.701299796277 20.26960510293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang