Bloukuifloerie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Helen N - Jun 2024
Algehele gradering
Great value for your money.
Grant P - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and close to all shopping areas.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Grant,
Glad you enjoyed your time with us in our village.
Regards
Engela
Daniel V - Des 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly!
Walter N - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful, quiet, clean in sync with nature. Destressing was possible.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Walter
Very pleased that you enjoyed your stay.
Regards
Engela
Hayley D - Des 2023
Algehele gradering
Perfect stay for what we wanted!
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Hayley, I am so glad you enjoyed yourself and the wedding.
Keep well and a happy New Year to you both.
Regards,
Engela
Linda M - Des 2023
Algehele gradering
Convenient, comfortable and safe. Enjoyed it thoroughly. Friendly and helpful host.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Linda, thank you for the grading. It was nice having you here, hope to see you again. Regards, Engela
Jeanne-marie M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was op die hande gedra.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi daar,
Ons is baie bly ons kon help om dit vir julle makliker te kon maak.
Sterkte en groete,
Madalen D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet al het die weer nie saam gespeel nie.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi, so glad you enjoyed it and I hope to see you sometime again. Keep well.
Minnie B - Nov 2023
Algehele gradering
It was very enjoyable. I will recommend it to my family anytime.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Minnie,
I am very glad that you enjoyed yourself, hope to see you again sometime.
Christel S - Nov 2023
Algehele gradering
Nie 'n "self catering" gastehuis nie.
Bloukuifloerie se terugvoer
Dit is jammer om jou resensie te lees oor my selfsorg eenheid. Dit is belangrik om seker te maak julle lees al die inligting voor jy ‘n plek bespreek om seker te maak al die geriewe wat julle soek is daar.
Die eenheid het wel ‘n braaiplek, stofie, braaipan en broodrooster. Ek het ook ‘n deel van julle geld terugbetaal en steeds toegelaat dat julle slegs 1 nag oorbly, al laat ek dit nie eintlik toe nie. Ek is al lank in die bedryf en meeste gaste is altyd gelukkig met die verblyf
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Gabriel M - Nov 2022
Algehele gradering
Relaxing beach walks and eating out.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Gabriel, thanks for the lovely review. We really appreciate. Hope to see you soon.
Jg V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Laetitia R - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Elizabeth M - Okt 2022
Algehele gradering
My kuier was fantastic. Kan dit nie beskyf nie.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Elizabeth
Baie dankie vir die mooi woorde, ons het julle net so baie geniet.
Ek is bly julle kuier was lekker.
Mooi bly en sterkte daar.
Groete,
Engela
Louis P - Des 2021
Algehele gradering
Very nice, very neat and a beautiful garden.
Christa J - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Ronel S - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en aangenaam.
Sifiso G - Okt 2021
Algehele gradering
Marvellous.
Lynne P - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable, reasonable cost, convenient position and well equipped.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Lynne,
Thank you so much, glad you enjoyed the stay.
Regards,
Engela
Harriët V - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable, well-equipped unit.
Quintas T - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie maklik om te kry, dit was mooi skoon en vars motor was veilig, en ons was baie vriendelik ontvang, baie gerieflike klein plekkie.
Chereze M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, alhoewel dit gereën het en alles baie nat was.
Desmond F - Sep 2021
Algehele gradering
Really amazing - we loved it and can't wait to go back.
Charlene E - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Charlene
Baie bly julle het dit geniet.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Engela
Rita T - Des 2019
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hi Rita
Ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer hier terug te verwelkom. Mooi bly.
Vriendelike Bloukuifloerie-groete
Engela en Chris
Koos K - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie met baie aangename bestuur.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hallo Koos & Freda,
Ons is baie bly julle het so lekker gekuier, dit is vir ons netso lekker om rustige mense hierby ons te verwelkom.
Bloukuifloerie groete,
Engela
Gerhardt E - Sep 2019
Algehele gradering
Dierbaarste mense voel dadelik tuis.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hallo Gerhardt,
Baie dankie, dit is vir ons lekker om vriendelike rustige mense hier by ons te verwelkom, bly julle het dit geniet.
Vriendelike Pennington groete
Chris en Engela
Elreda V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hallo Elreda,
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons sien julle weer een van die dae.
Vriendelike groete
Chris & Engela Wehr
Johan G - Jun 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Bloukuifloerie se terugvoer
Hallo Johan
Dit was n groot plesier en ons is bly julle het dit geniet, dankie vir jou terugvoer.
Waardeer baie.
Mooi bly
Chris & Engela
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-laan 8, Pennington, 4814, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang