Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloukuifloerie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Helen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great value for your money. Excellent stay. Host very helpful. Unit has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful and close to all shopping areas. Very friendly owners. Nice and peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Bloukuifloerie
Hi Grant, Glad you enjoyed your time with us in our village. Regards Engela

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vreeslik lekker gebly! Baie lekker gebly. Klientediens was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Beautiful, quiet, clean in sync with nature. Destressing was possible. Was looking for peace and quiet, which we got. Pleasant environment in nature and beauty. The owners are pleasant and accommodating. Anyone wanting the same should consider this establishment. Thank you so much Engela!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Engela
Bloukuifloerie
Hi Walter Very pleased that you enjoyed your stay. Regards Engela

Hayley D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfect stay for what we wanted! Exactly what we needed! We were in Pennington for a wedding, and the location was perfect. The room was comfortable, and there were enough appliances for our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Bloukuifloerie
Hi Hayley, I am so glad you enjoyed yourself and the wedding. Keep well and a happy New Year to you both. Regards, Engela

Linda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Convenient, comfortable and safe. Enjoyed it thoroughly. Friendly and helpful host. Very centrally situated and private. Had everything we needed and was exactly as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Bloukuifloerie
Hi Linda, thank you for the grading. It was nice having you here, hope to see you again. Regards, Engela

Jeanne-marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons was op die hande gedra. Die vriendelikste omgee mense! Heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Bloukuifloerie
Hi daar, Ons is baie bly ons kon help om dit vir julle makliker te kon maak. Sterkte en groete,

Madalen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het dit vreeslik geniet al het die weer nie saam gespeel nie. Verblyf was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Bloukuifloerie
Hi, so glad you enjoyed it and I hope to see you sometime again. Keep well.

Minnie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

It was very enjoyable. I will recommend it to my family anytime. We enjoyed ourselves. I will recommend this trip to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Engela
Bloukuifloerie
Hi Minnie, I am very glad that you enjoyed yourself, hope to see you again sometime.

Christel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Nie 'n "self catering" gastehuis nie. Alhoewel die plekkie netjies en mooi is, is dit nie 'n self catering gastehuis nie. Daar is net een plaat stoofie en die borde pas nie eens in die wasbak nie. As jy hier bly, kan jy verwag om net koffie vir jouself hier in die woonstel te maak. Ek was aangese, meeste mense eet 3 keer 'n dag uit as jy daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Engela
Bloukuifloerie
Dit is jammer om jou resensie te lees oor my selfsorg eenheid. Dit is belangrik om seker te maak julle lees al die inligting voor jy ‘n plek bespreek om seker te maak al die geriewe wat julle soek is daar. Die eenheid het wel ‘n braaiplek, stofie, braaipan en broodrooster. Ek het ook ‘n deel van julle geld terugbetaal en steeds toegelaat dat julle slegs 1 nag oorbly, al laat ek dit nie eintlik toe nie. Ek is al lank in die bedryf en meeste gaste is altyd gelukkig met die verblyf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-laan 8, Pennington, 4814, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA205b50e141fa91508a8e9531e9081134e7ff852aa3e66d18348f93540fae6022eb89bb4006ba409349a16fa46919f2e089c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 8 Minerva Avenue Pennington 4814 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.385361307251 30.692145878684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang